Wie jag waar en wat?
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Wie jag waar en wat?
Ons jag bokke op plase!

Groetnis
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Wie jag waar en wat?
Alles wat n dreigende houding inneem!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
-
stan man
Re: Wie jag waar en wat?
ek sien jy bly in welkom. kom kuier n bietjie by die gun shop.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wie jag waar en wat?
Vis, in die water en nie 2 been!!
Bokke, bos en vlakte. Nie Bambi bokkies by die pub nie!!!
O, en oubaaschhh. Die met die bicycle en caps!!
Bokke, bos en vlakte. Nie Bambi bokkies by die pub nie!!!
O, en oubaaschhh. Die met die bicycle en caps!!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wie jag waar en wat?
Frans, Bunz was al daar by jou. Eerste keur wat ek by jou kom draai het was hy saam. Hy bly nou in Orkney.
Groete Alex
PS al wat ek gister gejag het, of te wel gejaag het, was die gazebo toe die wind hom skep waar hy lekker koelte oor die swembad gegooi het!
Groete Alex
PS al wat ek gister gejag het, of te wel gejaag het, was die gazebo toe die wind hom skep waar hy lekker koelte oor die swembad gegooi het!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Wie jag waar en wat?
Sal wel een of ander tyd draai maak as ek weer in welkom is. Visstok jy wou mos die manne afpers. Lmga
Gaan vir Goud of bly by die huis
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie jag waar en wat?
Stan manstan man wrote: ek sien jy bly in welkom. kom kuier n bietjie by die gun shop.
PM bietjie die skietwinkel se adres. Ek is moontlik in een van my takke in Welkom volgende week se kant.
Groete
JP
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Wie jag waar en wat?
Ek het n pel Gavin. Hy se altyd. 'Ek sal maklik n koedoe jag opf*k om n bobbejaan te skiet.' sy swak plek is sitbokke!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wie jag waar en wat?
Alles wat onder 5km/h beweeg...............
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Wie jag waar en wat?
Alles met bene , behalwe meubels.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
