'Die meneer en juffrou het gaan braai'

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

'Die meneer en juffrou het gaan braai'

Post by NICO »

Die skooljaar is weer in volle swang en dis Bennie se tweede dag op skool.
Tot sy ma se verbasing is hy 10 uur die oggend al terug by die huis.
Waarom is jy nou al terug?' vra sy ma.
'Die meneer en juffrou het gaan braai' vertel Bennie.
'Gaan braai, op 'n dinsdag oggend wanner hulle moet werk? Hoe weet jy dit?' vra sy ma.
'Meneer het vir juffrou oor die interkom geroep en ges? sy moet haar rooster bring,
toe kom ek maar huistoe want ek weet hoe lank vat 'n flippen braai! ;D ;D'
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: 'Die meneer en juffrou het gaan braai'

Post by KSV »

Dink ons het nie baie geluister nie. Ons sou darem baie kon huistoe gaan.

Goeie een Nico.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 'Die meneer en juffrou het gaan braai'

Post by Christo »

Ja, ek sou party juffrou'e ook vir 'n braai wou nooi
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply