Ysterperde

User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Ysterperde

Post by Hugov »

Watse motorfietse ry julle manne?

Hier is my eerste fiets.

Kawasaki Versys KLE 650. ek mis haar baie lieflike bike
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... CF0960.jpg[/img]


Het haar vervang met die perd.... Triumph Tiger 1050.  ;D ;D
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... tiger2.jpg[/img]

Mooiloop en veilig ry!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Ysterperde

Post by tau »

Ek het sopas motorfietse afgesweer. het lank gevat.
1994 begin MX ry tot 2000
2000- 2012 Enduro's en off roads.

Ek het in 2009 begin DS ry eers GS 1200
[img width=560 height=420]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure217.jpg[/img]
, toe GS 800, toe my beste fiets BMW HP2 Enduro
[img width=560 height=420]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... C00102.jpg[/img]
. Bou toe Dakar bike en verkoop my HP2 om te help betaal skryf in doen insamelings etc bou bike en toe op 11 Aug 2011 laat weet hulle my ek het nie plek gekry nie.
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure045.jpg[/img]
Hulle gee toe wel ander suid afrikaners plek wat nie 'n 10de van my ervaring het nie. Money talks en ek was te budget vir hulle. Het my lus vir bike ry gebreek dit was my droom vandat ek verstand gehad het en sukkel nou nog om vir enige iets te opgewonde te raak.


Elk geval toe sommer Yamaha Xt 660 Z Tenere om te toer, maar te stadig vir my.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e024-1.jpg[/img]
Koop toe maar weer nuwe YZ 450 F en bou om vir Off road racing een race in 8 maaande toe verkoop ek hom maar weer ek het darem nog my Dakar bike.

[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e008-4.jpg[/img]

Oja en my pa se Yamaha TT600 wat ek besig is om te restoreer.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e014-2.jpg[/img]

Ek sal seker eendag weer ry. Maar tans jag ek en vang vis. Dit kos baie minder en die vrou is minder moeilik.
Last edited by tau on Fri Dec 07, 2012 11:02 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Ysterperde

Post by Chevvy SS »

In 1979 'n 750 Yamaha shaft vir 'n jaar.
2003 'n Yamaha XT600
2004 Yamaha FJR 1300
2006-2009 BMW RT 1200

As ek nou die geld by Krismisvader kry sal dit 'n BMW  K1600 GT wees.
Last edited by Chevvy SS on Fri Dec 07, 2012 11:06 am, edited 1 time in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ysterperde

Post by Geno »

My fiets:
2006 Honda CR250-R 2 Stroke.
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/14102010146.jpg
Last edited by Geno on Tue Aug 13, 2013 11:00 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ysterperde

Post by Geno »

O ja, een dag as ek groot is, wil ek baie baie baie graag 'n BMW F800 GS, of 1200GS Adventure h
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Ysterperde

Post by Hugov »

Geno jy moet gerus kyk na die nuwe Triumph Tiger explorer 1200......

GS se baas  ;D

Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Ysterperde

Post by PITSMIT »

Kawasaki KLR 650

die KLR staan vir Lekker Ryding hahaha

het darm al een ongewenste pedestrian plat gery met hom :police: en hy het amper niks oorgekom nie  klipharde fiets daai  lekker bloudraad en tang bike  sal hom nie maklik ruil nie maar as ek eendag groot is en ek het n regte werk soek ek n Ducati Multistrada 1200     

is my droom fietsie daai
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Ysterperde

Post by savage(P Coetzer) »

Het op n tyd n YZ426 gehad maar toe pak my linker skouer en knie op toe verkoop ek maar.
Ry nou met n Teryx 750 side by side op die plaas rond. Baie stadiger maar ok vreeslik lekker, kan die hond, geweer en vir mamma saam vat en nog plek vir n coolbox ook.
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Ysterperde

Post by Frikkiedbr »

Die is my ysterperdjie, soek nog een dag die regte ding.

Stem saam Geno so bmw sal lekker wees.

Image
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Ysterperde

Post by kopskoot »

My eerste bike was BMW 650 Dakar, maar ek het hom baie vinnig ge-"upgrade" vir hierdie 1150 Adv
[im[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 034A-1.jpg[/img]g]

Na 4 van hulle ,het ek weer upgrade 1200ADV
[/i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/PS8-00114M.jpg[/img]mg]

Later ook 'n HP2
[i[img width=560 height=420]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... JumpM2.jpg[/img]mg]
Sederdien het ek 4X 1150 ADV besit, 4 HP2's, en 9 1200 ADV

Die goed is ongelooflik, en ek het baie mooi en onvergeetlike plekke op hulle gesien. Afrika op 'n bike : iets wat jy nie kan oorvertel nie, jy moet dit beleef

hier is 'n paar specials
[i[img width=560 height=420]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 06-210.jpg[/img]mg]
Bo-op Duin 7 Walvisbaai
[/i[img width=560 height=420]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... /Duin7.jpg[/img]mg]
Makgadi-kgadi
[i[img width=560 height=324]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 3-Copy.jpg[/img]mg]
Ek het selfs die voorblad van die wegbreek gehaal[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 000028.jpg[/img]g]

[im[img width=324 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... orblad.jpg[/img]g]

Van Zyl's pas
[im[img width=360 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 06-092.jpg[/img]g]

Epupa valle
[/i[img width=560 height=397]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 06-058.jpg[/img]mg]
Gorangoza
[/im[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... ie-138.jpg[/img]g]


Doodsakker -Angola[/i[img width=560 height=277]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... Angola.jpg[/img]mg]
Last edited by kopskoot on Tue Aug 13, 2013 1:22 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Ysterperde

Post by hencohugo »

Hoe verlang ek nou terug skooltoe, toe alles na 2-stroke geruik het.  Ek het het op skool 'n MT 50, RZ50 en DT50 gery.  Op kollege het ek 'n Suzuki GS 550 gehad wat soos die ouens van Chips se bike's gelyk het met 'n groot screen.  Daarna het ek 'n  Suzuki DR BIG 750 gehad (dit was nog my gunsteling fiets ooit). Na hom was dit 'n Yamaha XT 600 en 'n Honda Varadero.  Nou het ek 'n Yamaha XTZ 125 wat ek op 'n Poskantoor veiling gekoop het waarmee ek saam met die klong op sy PW in die veld rond karring.  Volgende op my lys sal 'n BMW 1200 GS wees.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Ysterperde

Post by kopskoot »

tau wrote: . Bou toe Dakar bike en verkoop my HP2 om te help betaal skryf in doen insamelings etc bou bike en toe op 11 Aug 2011 laat weet hulle my ek het nie plek gekry nie.
[img width=358 height=480]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure045.jpg[/img]
.
Tau

Dit sou darem ongelooflik gewees het. Een van my drome daai.

Jammer ek vra, maar vir interesantheid, wat sou die ekskursitjie gekos het. Pm maar as jy wil,of as jy nie wil nie sal ek verstaan
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Ysterperde

Post by tau »

Inskrywing - R155 000 toe die euro swakker was teen die rand
bike - Ek het Yamaha met JVO kit vanaf Spanje R150 000
        KTM 450 RR net die bike nuut R275 000.00
Ek sou Malles Moto gedoen het (ysterman klas) so parte en tyres so R60 000 anders as jy soos Darryl Curtis en hulle gaan nog R160 000 sonder parte!!!!

Vlugte + verskeeping na Suid Amerika en dan FIM lisensies. Jy kyk soos ek met een spaar engine en limited spares en uit 2 trommels lewe na so R 380 000. Jy gaan nie goedkoper as dit wegkom nie. As jy wil kompeteer met die swak rand R750 000 - R1 miljoe hang af hoeveel parte jy uit die parte trok neem.

Ek het nou bietjie baie hooi op die vurk by die werk en twee klein kindertjies so ek kan nie nou nie. Tweedens wil ek volgende keer tenminste genoeg geld he as ek begin met die ding om my bike en inskrywing self te kan betaal.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Ysterperde

Post by SV MAD (Henk) »

Hier is my ysterperd gewees, het hom 6 jaar gery en toe verkoop omdat ek te min gery het

SV 1000 V-Twin motor, ongelooflike klank en torque!

[img width=560 height=420]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 1_9427.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... 1_9426.jpg[/img]
ek soek nog wapens...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Ysterperde

Post by kopskoot »

tau wrote: Inskrywing - R155 000 toe die euro swakker was teen die rand
bike - Ek het Yamaha met JVO kit vanaf Spanje R150 000
        KTM 450 RR net die bike nuut R275 000.00
Ek sou Malles Moto gedoen het (ysterman klas) so parte en tyres so R60 000 anders as jy soos Darryl Curtis en hulle gaan nog R160 000 sonder parte!!!!

Vlugte + verskeeping na Suid Amerika en dan FIM lisensies. Jy kyk soos ek met een spaar engine en limited spares en uit 2 trommels lewe na so R 380 000. Jy gaan nie goedkoper as dit wegkom nie. As jy wil kompeteer met die swak rand R750 000 - R1 miljoe hang af hoeveel parte jy uit die parte trok neem.


Ek het nou bietjie baie hooi op die vurk by die werk en twee klein kindertjies so ek kan nie nou nie. Tweedens wil ek volgende keer tenminste genoeg geld he as ek begin met die ding om my bike en inskrywing self te kan betaal.
Dis n Lord Derby jag saam Terry Labat se prys daai.
Die lekker van die terleurstelling, is dat jy toe, n lekker kersgeskenk kon koop met die refund ;D
Last edited by kopskoot on Fri Dec 07, 2012 1:59 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Ysterperde

Post by grumpy »

Het self n Suzuki TL 1000 R gery en so 3 maande terug verkoop. Ek jeuk om weer een te koop maar die keer sal dit die ZX 10, R 1 OF GSXR. 1000 en niks minder. Speed freak en adrenalin junkie!!! ;D

>:(
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Ysterperde

Post by Chevvy SS »

Grumpy, die manne s? jy is dik......

Het jy dan nie ten minste 'n 1800 cc nodig nie?
User avatar
jenn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm

Re: Ysterperde

Post by jenn »

My ysterperde is 'n Yamaha S10 en 'n Honda 600 Transalp.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Ysterperde

Post by grumpy »

Chevvy, ek is dik boet. As ek op hom klim dan lyk dit soos n skateboard wat by my g-t uitsteek. As ek moeg word gaan sit ek dan gly ek maar huis toe!!! ;D ;D ;D

>:(
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Ysterperde

Post by MEERKAT »

[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... c2b150.jpg[/img]

Wanneer swartstrepe my moedeloos maak klim ek en vroutjie op die ding ry paar draaie kom met 10 nuwe planne terug waarvan 9 nie lekker wil werk.
Groetnis
MEERKAT
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Ysterperde

Post by Kalahari »

Manne, ai ai, bitter mooi fietse! Die wat die teerpaaie kan verlaat veral.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Ysterperde

Post by Piet Pille »

Ek het 'n KTM Adventure 950 S.
Ek het al baie wonderlike tye met daai fiets in my lewe beleef.

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... ae4474.jpg[/img]

Een van die hoogtepunte was laasjaar toe ons 'n klomp manne gaan toer het in Damaraland/Kaokoland saam met die Nampharm "Ride for a Smile" projek. Ons was or die 40 fietse wat saam getoer het. Wat 'n belewenis!!

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... cbad2c.jpg[/img]

In die Huab Rivier:

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 942bad.jpg[/img]
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ysterperde

Post by Geno »

Pieter,
Daai lyk nou vir jou lekker!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Ysterperde

Post by Piet Pille »

Kopskoot- Ek moet se ek is beindruk met die plekke waar jy daai Beemers al ingevat het!!! Daai van Zyl's pas het my op my senuwees met die Cruiser in low-range, wat nog van 'n fiets!! :o :o

Ek was baie lus om 2010 BMW se sandry kursus in swakopmund by te woon- waar hulle die manne geleer het om die perde daar in die diksand baas te raak. Moes ongelukkig werk. Ek sien jy is iemand wat nie skrik vir diksand nie- wou nog altyd weet hoe kry mens dit reg om daar teen die duine met 'n swaar fiets uit te kom!

Ons het met ons toer laasjaar ook daar by Epupa oorgebly- wanneer was julle daar? Dis darem maar mooi wereld daardie en fantasties vir 'n adventure fiets vir toer!
Ek sit nog so paar fotos op wat dalk vir jou bekend sal lyk:

Epupa valle:

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 153d12.jpg[/img]

Oppad deur Damaraland:

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 0be5ca.jpg[/img]

White Lady lodge, Uis:

[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 93455d.jpg[/img]
Last edited by Piet Pille on Tue Dec 18, 2012 8:43 am, edited 1 time in total.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Ysterperde

Post by kopskoot »

Hi Pieter

Ja, dis ook maar net comitment& momentum wat jou tot bo- op duin 7 vat.Sand is mos maar meeste ouens se doodsteek.Waar ek by Jan du Toit se" Countrytrax " betrokke was met off-road opleidings kursusse, was dit die oefeninge wat meeste van die ouens mee gesukkel het.Sand is egter maar net intimiderend en nie regtig so moeilik nie. Dit vat net comitment,  spoed( momentum) en opkyk en jy's gewax!

Met die adventures, moes ons hom skuins benader, maar die HP loop reguit boontoe. 3 de rat ,in die limiter, en dan dadelik aftap as jy die kruin breek.

Ons het in 2007 Kaokoland getoer, en is toe oor van Zyl's en Epupa toe. Die Marionfluss was natuurlik ongelooflik. Die gras het n meter hoog gestaan daai jaar, en daar was betreklik baie wild.

Die gedeelte tussen Puros en sesfontein was net so mooi, en dan natuurlik was daai rivier lope fantasties. Huanib en nog n klompie ander( kan nie al daai name onthou nie).
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Post Reply