Bewyse van die helper

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Bewyse van die helper

Post by James Wilson »

Manne, ek hoop julle kan die foto mooi sien, die trailcam het sommer n paar fotos geneem van die gesin en die helper. Ek sien veral die groennes is lief om te ontken dat jakkalse n helper gebruik. N jakkals paar sal nooit n ander volwasse jak by hul kleintjie toelaat nie. Hier kan nou mooi die sinergie gesien word. Terloops, ek wys die foto vir die boer, maar raak so n groot man vir jou ontstelt ;D


[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... /image.jpg[/img]
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
MEESTER
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm

Re: Bewyse van die helper

Post by MEESTER »

het nou net saam met James verby daardie pos gery toe daar n groot jakkals uitspring. so rukkie daar rondgeloop om te kyk waar ons n voorsit stoel vir die varke kan wegesteek toe begin die jakke daar op ons skreeu. skat dit was so 9 jakke.
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Bewyse van die helper

Post by johann »

James dit mos 'n paar note wat daar rondloop, jy sal moet gaan gatskoonmaak!! ;)

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bewyse van die helper

Post by BLOK »

MEESTER wrote: het nou net saam met James verby daardie pos gery toe daar n groot jakkals uitspring. so rukkie daar rondgeloop om te kyk waar ons n voorsit stoel vir die varke kan wegesteek toe begin die jakke daar op ons skreeu. skat dit was so 9 jakke.
En toe skiet julle seker nie eers daai een jakkals en probeer die ander inroep nie. Daai groot beer vark moet julle net onthou hy is die teelvark en sy kop is reeds geresiveer vir tussen kerfees en nuwe jaar.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply