jakkals met wit punt op stert
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
jakkals met wit punt op stert
Die jakkals is vanoggend uit die yster gehaal, het 'n witpunt op sy stert en as mens mooi oplet is sy agterpote omtrent wit. Seker maar inteling wat soo iets doen??
Groete Johann
Groete Johann
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
25-06 Remington
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Johan
Nog nooit so iets gesien nie, sal graag wil hoor van die ervare manne oor so iets???????
Kom nou tokjak, tafjak en dawie d gee bietjie antwoorde
groetnis
Nog nooit so iets gesien nie, sal graag wil hoor van die ervare manne oor so iets???????
Kom nou tokjak, tafjak en dawie d gee bietjie antwoorde
groetnis
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Johann
Hang alles af in watter area hy geskiet is. Lyk of dit 'n Witkwasjakkals kan wees.
Gaan SEARCH Witkwasjakkals op die Forum.
Groete
Hang alles af in watter area hy geskiet is. Lyk of dit 'n Witkwasjakkals kan wees.
Gaan SEARCH Witkwasjakkals op die Forum.
Groete
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Ian,
Jong daai jakkals lyk nie soos n witkwas jakkals nie...
Johann,
Waar inni land is jy?
Jong daai jakkals lyk nie soos n witkwas jakkals nie...
Johann,
Waar inni land is jy?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Daai is 'n rooijakkals. Ek sal later 'n interressante foto plaas.
Goed, beter, 6millimeter!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Neee Ian daai is 'n rooijakkals.
Gerhard hy is tessun strydenburg en Britstown in die karoo doodgemaak.
Ek het self nog nie soo iets gesien nie.
Groete Johann
Gerhard hy is tessun strydenburg en Britstown in die karoo doodgemaak.
Ek het self nog nie soo iets gesien nie.
Groete Johann
25-06 Remington
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: jakkals met wit punt op stert
Manne ek is nou glad nie 'n eksperd nie, eintlik heel onhandig met die bedryf maar hierdie outjie lyk verdag... Dink julle nie sy pa/oupa/oupa grootjie het die skaaphond teef by gekom nie? Kan moontlik ook andersom wees, dat jakkals teef oor vriendelik met skaaphond reun was. Moontlik een van oom Bool se eksperimente wat skeef geloop het...
Ek was juis Vrydag by 'n boer wie se skaaphond teef kleintjies het en almal het spier wit stert punte, hierdie einste boer staan en val by die feit dat indien 'n skaaphond(Border Kollie of so iets...) 'n wit punt op sy stert het dan kan jy maar sonder twyfel weet hy is volbloed pedigree. Wonder wat sal hy s? as ek vir hom hierdie foto wys. Daai moet 'n volbloed skaaphond wees, miskien nie die tiepe wat die skape net aan keer nie, hy vang hulle ook somaar.
Johann, sal jy so gaaf wees om vir my die foto te mail freek@dgrp.co.za - ek wil bietjie die boer se opinie kry...
Kan nie die versoeking weerstaan om hom so bietjie te terg nie.
Maar ja, baie interesant en eerste keer wat ek ook so iets sien.

Last edited by Freek on Tue Dec 04, 2012 7:15 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Freek,
Juis so storie waaroor ek 'n foto wil plaas.
S? sommer vir daai boer dat hierdie dan ook 'n pedigree skaaphondvanger is.
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal/224.jpg[/img]
Juis so storie waaroor ek 'n foto wil plaas.
S? sommer vir daai boer dat hierdie dan ook 'n pedigree skaaphondvanger is.
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal/224.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: jakkals met wit punt op stert
Manne
Is hierdie nou 'n geval van : "Heito patato, buk of ek byt jou"
Groete
Jaco
Is hierdie nou 'n geval van : "Heito patato, buk of ek byt jou"
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: jakkals met wit punt op stert
Jakkalsgat, hulle s? honger en dors soebat niemand nie... 
Geno, my aarde - wonder of hy 'n bal kan jaag. Waar het hierdie subspesie gesneuwel? Het vir die boer aangestuur... sy gal so bietjie gewerk. As die reply die moeite werd is, sal ek vir julle hier wys...

Last edited by Freek on Tue Dec 04, 2012 8:34 am, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Geno dai een lyk of hy kan blaf soos 'n hond.
.
Mens kry snaakse dinge.
Mens kry snaakse dinge.
25-06 Remington
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Johann
Daardie ouens met die tip van stert wit, word gereeld in die Karoo geskiet en veral in die Aberdeen, G/Reinet, Britstown areas.
Mooiloop
Daardie ouens met die tip van stert wit, word gereeld in die Karoo geskiet en veral in die Aberdeen, G/Reinet, Britstown areas.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: jakkals met wit punt op stert
Taffie... wat sou die moontlike rede wees dat hierdie kleur wariasies net in daardie areas so gereeld op gemerk word? S? dit nie vir ons iets nie... baie kollie honde wat vryloop en die jakkals in die donker knyp.
Last edited by Freek on Tue Dec 04, 2012 12:23 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Hond en jakkals kruis is n hakkals.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Freek
Nee wat, ek dink nie dit is so erg 'n kruising nie, eerder iets wat maar iewers uitgedop het en so paar keer sal herhaal word.
Mooiloop
Nee wat, ek dink nie dit is so erg 'n kruising nie, eerder iets wat maar iewers uitgedop het en so paar keer sal herhaal word.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: jakkals met wit punt op stert
Soos die liedjie, Jakkals trou met.....
Nou, Jakkals trou met Kolliehond!!!
Spiderman, ek bedoel, Spykerman, Spykerman ek gan jou s----r as ek jou vang!!!
Jakkals het vir Kollie gevang!! ;DKollie het sy neus in die gat gehad en Jakkals het hom bekruip van agter!!! LMGA!!
Nou, Jakkals trou met Kolliehond!!!
Spiderman, ek bedoel, Spykerman, Spykerman ek gan jou s----r as ek jou vang!!!
Jakkals het vir Kollie gevang!! ;DKollie het sy neus in die gat gehad en Jakkals het hom bekruip van agter!!! LMGA!!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Ek glo ook nie die een van my is 'n kruis met hond of ding nie, maar net 'n inteling tussen dieselfde genetiese lyn
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: jakkals met wit punt op stert
Indien dit 'n jakkals is wat met 'n kollie gekruis is,dan is Wolf nou regtig skaapwagter