Laser Genetics ND3
Posted: Thu Nov 29, 2012 8:53 am
Doen sommer so bietjie navorsing vir 'n vriend.
Wie gebruik die lig, ND3 Laser Genetics?
Hoe suksesvol is die lig?
Watter tipe batterye gebruik julle?

Dankie
Wie gebruik die lig, ND3 Laser Genetics?
Hoe suksesvol is die lig?
Watter tipe batterye gebruik julle?

Dankie