Laser Genetics ND3

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Laser Genetics ND3

Post by JohanvB »

Doen sommer so bietjie navorsing vir 'n vriend.

Wie gebruik die lig, ND3 Laser Genetics?

Hoe suksesvol is die lig?

Watter tipe batterye gebruik julle?


Image

Dankie
Last edited by JohanvB on Thu Nov 29, 2012 8:53 am, edited 1 time in total.
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Laser Genetics ND3

Post by Freek »

Ek het hom wel onder hande gehad... nie baie beindruk met die ding nie. Ek stel voor hy spaar sy geld.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Laser Genetics ND3

Post by JohanvB »

Dankie, ek het 'n paar "links" gekry hier op die site, en ja sien ek die meeste manne s? die ding werk nie so lekker nie.

Ok, so wat sou julle voorstel, sommige praat van die Night Force produk, is daar 'n spesefieke model?

Dankie
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
Post Reply