Bronkhorstspruit dam oorde
-
Jac
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 20, 2012 6:15 pm
Bronkhorstspruit dam oorde
Hi, julle
Weet een van julle dalk van pleke by Bronkhorstspruit dam wat chalets het wat ek kan kontak? Ek wil graag my familie volgende naweek dam toe vat.
As julle name van pleke en nommers het sal ek dit baie wardeer. Enige ander voorstelle (+/- 1uur se ry van Pta) sal ook wardeer word.
Weet een van julle dalk van pleke by Bronkhorstspruit dam wat chalets het wat ek kan kontak? Ek wil graag my familie volgende naweek dam toe vat.
As julle name van pleke en nommers het sal ek dit baie wardeer. Enige ander voorstelle (+/- 1uur se ry van Pta) sal ook wardeer word.
-
Jac
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 20, 2012 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ek wil net dankie se vir al die lede se hulp wat ek ontvang het, julle stilte was puik. Ek het toe reg gekom en die mooiste plek met meer as genoeg bass in sy damme.
Dankie lede, vir niks!!
Dankie lede, vir niks!!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac stop die Lorrie
Vir twee posts is jy baie aggressief/ sarkasties.
Miskien is hier nie baie manne op die forum wat by Bronkies rondhang nie. Al so daaraan gedink?
Gewoonlik is al die manne baie hulpvaardig en hulle sal help as hulle kan. Ek dink jy sal dit agter kom as jy 'n rukkie op die forum is. Ek self bly al van 1993 in Pretoria en omgewing en ek het nog nooit by daardie dam oorgeslaap nie.

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac.
Gaan stel jouself voor, voordat jy jou gat in n krul trek.
Gaan stel jouself voor, voordat jy jou gat in n krul trek.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Sjoe, jammer ek het nooit jou post raakgesien nie.....

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ja nee kyk die man spring darem maar vinnig op sy perdjie.
Sterkte aan daai perdjie
Mooi ges? Jaco
Sterkte aan daai perdjie
Mooi ges? Jaco
Last edited by Frikkiedbr on Mon Dec 03, 2012 7:49 am, edited 1 time in total.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Plesier ou grote, as jy nog hulp nodig het, gooi net!! Ons help graag.Jac wrote: Ek wil net dankie se vir al die lede se hulp wat ek ontvang het, julle stilte was puik. Ek het toe reg gekom en die mooiste plek met meer as genoeg bass in sy damme.
Dankie lede, vir niks!!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac, hierdie forum werk maar net soos die lewe daar buite. Wat jy insit is wat jy uitkry. Moenie enige respek verwag as jy met so n "attitude" die mense hier aanval nie. Ek voel n behoorlike verskoning is van pas. Sterkte ou maat.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac
As jy bietjie tyd hier spandeer het sou jy sien dat dit die norm is om jouself voor te stel aan die forum na alles is jy nie dalk die een wat by ons wou inskakel nie? Lyk vir my jy is effe arrogant en as jy nie jou sin kry nie wil jy 'n "tantrum" gooi wel ek het vir jou nuus, hierdie is groot mense wat graag help maar ek dink jy moet besluit of jy hier wil kuier of jou houding maar hier is regtig nie plek vir albei van julle nie. Die regte ding nou om te doen is om jouself te gaan voorstel en al is dit Jaracal se beleid om nie nuwe lede gas te gee nie dink ek jy het met die verkeerde intensies hier aangeluit. Die gesindheid hier is om te deel en as jy net wil "demand" stel ek voor gaan soek 'n forum van die regering en "demand" daar.
Kom nou stel jouself voor en kuier lekker saam en onthou hier skuld niemand vir mekaar niks behalwe respek.
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ja nee wragtag, self ek is nog redelik nuut, en hierdie sulke negatiewe gedrag behoort nie geduld te word nie. Jac, soos die ander manne reeds aangedui het, gaan stel jouself eers voor, verander bietjie die houding, dan sal die manne lekker saam gesels en help waar hulle kan.
Work To Hunt, Hunt To Live
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
So met die inloop slag maak hy n "JACKASS" van hom self.

Sterkte my tjom ek hoop jy kan beeter bass as wat jy kan pelle maak.
Sterkte my tjom ek hoop jy kan beeter bass as wat jy kan pelle maak.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jis, julle klomp ou balies is 'n klomp suurgatte die maat het net bietjie raad gevra. Dis oor sulke attitudes wat ek nie hier kom nie
Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ouch, nog een wat homslef nie eers voorstel nie, sommer net kritiseer van die begin af.
Work To Hunt, Hunt To Live
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Ek dink Goose moet maar vir hom 'n ander dam gaan soek.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac en Goose,
Welkom by ons hier op die lekker Forum,
Soos die manne reeds gese het, oor die meerderheid kere sal meeste mense / lede hulp kry hier gaan soek so bietjie rond en julle sal sien daar is hope voorbeelde.
Jammer dat ons nie hier kon help nie - manne het seker maar van die post gemis of dalk net nie geweet waar daar lekker plekke by Bronkhorst spruit is nie.
So die is nou nie 'n ruk in die bek nie. Ek het Gesien Jac het hom voorgestel, lyk my van die ander manne het dit gemis. Maar ek dink tog daar is 'n manier van sake te hanteer.
Goose - Maak soos Jac en stel jou voor en kom gesels lekker saam - miskien net miskien verbaas die "Ou Ballies" jou.
Ps. nie almal van ons is "Ou ballies" nie.
.....
Mooiloop
JP

.
Wonder nogal wie is sy ouballies, sien hy maak ook soos die een hier bo, kom soek net skoor en gaan. Kom ons wys hulle maar ons is beter en het maniere, dalk kan hulle ook bietjie leer.
Groete
Jaco
Jean Marais wrote: Ek dink Goose moet maar vir hom 'n ander dam gaan soek.![]()
![]()
Wonder nogal wie is sy ouballies, sien hy maak ook soos die een hier bo, kom soek net skoor en gaan. Kom ons wys hulle maar ons is beter en het maniere, dalk kan hulle ook bietjie leer.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Manne
Ek lag nou so vir die lekker rooitapyt wat ons ouens vir die manne uitrol.
Jac en Goose
Ek stem met die meerderheid hier. As jy 'n houding het en arrogant wil wees gaan ons nie lekker kuier nie. Ons vat hierdie disrespek met moeite. Ou ballies se gat!!!
As dit 'n grap is se so en maak dit reg, ons is nie sonder 'n humorsin nie.
Vriendelike groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Hehe lekker lag ek nou vir die manne se kommentaar, nee wat Jac en sy Goose is nie van ons dam se ganse nie, hulle moet maar daar by Dronkwordspruit se dam gaan uithang!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac / Goose
Die lewe is n lied , hang net af hoe jy hom hanteer, so ook jaracal , hanteer met respek en vra met respek en leer met respek , en jy sal dieselfde kry.
groetnis
Johnny
Die lewe is n lied , hang net af hoe jy hom hanteer, so ook jaracal , hanteer met respek en vra met respek en leer met respek , en jy sal dieselfde kry.
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Reg, ek het die hosepipe gesny dat dit sommer kan dien as n voedingsbuis ook. 2 IN 1!!!
AS hulle maar net die hosepipe storie ken sal hulle gou hul houding verander!!

Grumpy
AS hulle maar net die hosepipe storie ken sal hulle gou hul houding verander!!
Grumpy
-
Jac
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 20, 2012 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Om dinge meer in perspektief te plaas:
1. Ek het myself voorgestel soos wat die forum reels se, as julle manne dit nie kan kry nie vra my dan post ek dit weer. Of gaan soek net, julle sal dit kry.
2. Ek verstaan dat nie almal van plekke by Bronkhorstspruit ken nie, dis hoekom ek ook "of 'n uur se ry van Pta" in gesit het.
3. Ek het julle hulp gevra, maar absolut niks van julle gekry nie, my 1st post was gevra met die oog om meer inligting te kry en ook ander mense wat met die selfde vraag sit. Ek het 'n "search" gedoen maar kon niks kry om my vrae te beantwoord nie. My 2de post het ek selgs almal bedank vir die hulp wat ek gekry het.
4. Ek het toe reg gekom en so amper 15 plekke gekry wat almal binne 'n uur se ry is vanaf Pta en hulle is almal "familie vriendlik".
5.Ja, ek is nuut op die forum en het nie baie posts nie, maar selfs ek weet hoe om te gaan soek of 'n lid hom/haar self voorgestel het. Leer dit bietjie.
6. Dit was 'n "learning curve" vir my gewees en ek sal julle nie weer pla in die varswater hengel/visvang afdeling met vrae vir advies nie.
So aan almal, ek vra omverskoning dat julle my nie kon/wil help nie. Ek vra julle net om in vervolg die post ordentlik te lees voor julle op julle perdjies klim.
Groete Jac

Ai ai Jac, met so n "attitude" gaan ons nie ver kom nie........ Sterke ou maat.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Jac
Baie welkom op die forum, ja dit raak maar taai hier met nuwe manne wat sommer met hul eerste paar posts dwars trek. Ek vra maar omverskoning.
As ek dalk net n vraag mag vra jy is nie dalk famielie van Gerhard Schultz nie, hy het eenkeer iets genoem van n Jac en omdat jy engels is en hy daar van die kus ook kom.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Jac
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 20, 2012 6:15 pm
Re: Bronkhorstspruit dam oorde
Wat is tog nou die probleem, Nick? Ek het nou mos net my saak mooi verduidelik en omverskoning gevra. Ek het ook net op die einde gevra dat al die lede wat so vinnig op hulle perdjies was om posts in die vervolg mooi te lees voor dat hulle ander lede in vlieg. Of mag nuwe lede nie sulke vrae vra nie?