Nosler Custom Competition
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Nosler Custom Competition
Hallo julle,
Net 'n vinnige vraag, ek beplan om einde van die maand te begin herlaaoi vir die 30.06 en het daaraan gedink om die bogenoemde koe?ls te gebruik is 165gr of 168gr! Maar my vraag nou, maak hulle die koele in daardie grein want kry glad nie dit op die internet nie! Nie by S&O of by zimbi nie! Kan iemand my dalk s??
Groete
Herman
Net 'n vinnige vraag, ek beplan om einde van die maand te begin herlaaoi vir die 30.06 en het daaraan gedink om die bogenoemde koe?ls te gebruik is 165gr of 168gr! Maar my vraag nou, maak hulle die koele in daardie grein want kry glad nie dit op die internet nie! Nie by S&O of by zimbi nie! Kan iemand my dalk s??
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
KC
Re: Nosler Custom Competition
Dagse Herman,
Ek skiet self Nosler CC's. Nosler maak hulle in 168gr. Hulle groep mooi in my geweer @ 2800fps met n 24"loop
Groete
Kobus
Ek skiet self Nosler CC's. Nosler maak hulle in 168gr. Hulle groep mooi in my geweer @ 2800fps met n 24"loop
Groete
Kobus
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nosler Custom Competition
Herman vir die .308 is daar 168gr of 155gr.http://www.nosler.com/Bullets/Custom-Competition.aspx
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Nosler Custom Competition
Ek gebruik ook tans die 155 cc in my .308.
Fantastiese koe?ls
Groete
Fantastiese koe?ls
Groete
Last edited by Varminter-308 on Fri Nov 23, 2012 10:29 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Nosler Custom Competition
Nou waar koop julle ouens?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nosler Custom Competition
155g Custom comp by S&O gekoop in 250's
2 maand terug
Groete Reggie
2 maand terug
Groete Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nosler Custom Competition
S&O al die pad. Woensdag bestel en gister is die berco express sakkie by die huis! Ja koop in bulk werk goedkoop uit per PUNT.
Last edited by LUAN on Sun Nov 25, 2012 12:26 pm, edited 1 time in total.
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nosler Custom Competition
Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?
hulle perform?
-
immelmanw
Re: Nosler Custom Competition
Manne. Enige navrae ten opsigte van performance oor Custom Comp. kan julle vergelyk met Sierra Matchking. Dit is 200% dieselfde konstruksie en gewigte.VdWalt wrote: Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nosler Custom Competition
Maar die Sierra's blink en die Noslers is dofimmelmanw wrote:Manne. Enige navrae ten opsigte van performance oor Custom Comp. kan julle vergelyk met Sierra Matchking. Dit is 200% dieselfde konstruksie en gewigte.VdWalt wrote: Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?
Last edited by LUAN on Sun Nov 25, 2012 12:34 pm, edited 1 time in total.
-
immelmanw
Re: Nosler Custom Competition
Vir die groot prysverskil en besparing kan jy maar vir jou n potjie Brasso of Brillo koop!.303 wrote:Maar die Sierra's blink en die Noslers is dofimmelmanw wrote:Manne. Enige navrae ten opsigte van performance oor Custom Comp. kan julle vergelyk met Sierra Matchking. Dit is 200% dieselfde konstruksie en gewigte.VdWalt wrote: Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?![]()
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Nosler Custom Competition
Ek het jakkie se nefie met 'n CC geskiet met die 222
Klein gaatjie in, 50mm gat ander kant uit. Dit was 'n doodskoot. Ek het toe verskillende koe?ls op die karkas getoets en behalwe vir die CC het geen ander varmint koe?l ten volle gepenetreer nie. So dit wil voorkom of die konstruksie bietjie beter is maar dan weer dit is nie ontwerp as 'n varmint koe?l nie. Ek wil hulle nou op die bobbies toets.
Jacques
Jacques
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nosler Custom Competition
Ek sal nie match koe?ls op jakkalse gebruik nie, het dit probeer, en na die 3de .308 skoot met 'n 135gr SMK met 'n jakkals wat nie wil vrek nie, moes 'n .223 hom vrek skiet. 'n Jakkals is te sag om die SMK's te laat bars.VdWalt wrote: Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?
Goed, beter, 6millimeter!
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Nosler Custom Competition
Yip. Een geskiet op 150m wat weggehol het met 155gr cc in 308.Geno wrote:VdWalt wrote: Het iemand al n jakkie met een van die geskiet? Hoe het
hulle perform?
Jy kan hom in n toeknyp rooster sit. Lyk net soos n hoender flattie.......lol
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Nosler Custom Competition
Was toe by S&O, enigste cc wat ek kon kry daar is 175gr.. Het dit toe maar gevat! Nou vir die lading ontwikkeling?!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW