Het julle geweet dat wanneer n mooi vrou stywe leer klere dra, die man wat dit sien, gewoonlik versnel sy hartklop, sy keel word droog, sy kniee lam en hy begin irrasioneel dink...
Al ooit gewonder hoekom?
Want sy ruik soos n nuwe bakkie !!!!
Mooi vrou in n stywe leer klere
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Mooi vrou in n stywe leer klere
Agentkoos... hoe kan dit dan nou anders. Mooi gestel. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Mooi vrou in n stywe leer klere
Ek is oud maar nog nie so oud nie!Agentkoos wrote: Al ooit gewonder hoekom?Want sy ruik soos n nuwe bakkie !!!!
Skolla
