My friend het hom platgetrek in Makoppa, Thabazimbi
Howa 375. 235gn Barnes
120m Skoot
Horing lengte gemeet deur Taxidermie was 23 1/4 duim
Rooihartbees
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Rooihartbees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Varminter-308 on Wed Nov 21, 2012 2:51 pm, edited 1 time in total.
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Rooihartbees
Regtig n mooi bok. Een van my gunstellinge. Hoe ver agter die bok sit julle?
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Rooihartbees
Pierre die vraag is is hulle nog op die boer se plaasBRNO .06 (Pierre) wrote: Regtig n mooi bok. Een van my gunstellinge. Hoe ver agter die bok sit julle?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Rooihartbees
Voorwaar n baie mooi donker bul!! Wat het hy uitgeslag, behalwe as julle regtag 3 meter agter hom sit, moes hy die skaal laat spin het!!
Groetnis
Groetnis
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Rooihartbees
Baie geluk, hoop jy gaan hom laat monteer...
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Rooihartbees
Jammer manne...
Die gewig was 86kg.
Darm ver agter gesit nie. My vriend wat die fotos geneem het op sy maag gele en neem.
Dit maak die foto net baie mooier
Groete
Die gewig was 86kg.
Darm ver agter gesit nie. My vriend wat die fotos geneem het op sy maag gele en neem.
Dit maak die foto net baie mooier
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Rooihartbees
86kg n Baie mooi RHB. Ja die maag - foto's vertoon altyd baie mooi.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.