Vlakie....

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Vlakie....

Post by Varminter-308 »

Het hierdie vlakvark in die Lichtenburg omgewing platgetrek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakie....

Post by DWB »

Magtig man!

Jy maak my jaloers op hierdie Woensdag Middag!
Die Vark Koors loop reeds hoog!

Ek sien jy hou ook van jou oranje Buck kepse :D Ek het sommer 2 :D

Wat het die oubaas geweeg?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Vlakie....

Post by Varminter-308 »

Dankie DWB

Ja jong... al ons jag friende dra die keppies. Wil mekaar darm sien in die veld jong.

Het hom ongelukkig nie geweeg nie.
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
Post Reply