Aangename kennis
-
wildberg
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Aug 10, 2011 7:59 pm
Aangename kennis
Goeie dag van Barries Barnard. Tans die Gauteng voorsitter vir jaggeweerskiet. Ek het n jaar of so gelede by die forum aangesluit maar was bietjie afwesig nadat my rekenaar op die koffie gegaan het. Julle sisteem het my onthou. Piet Breedt het my weer op die regte pad gebring. Ek is n vlieenier in die Lugmag, vlieg vir die presidensie. Nee ons weet nog niks van nuwe vliegtuie. Verder het ek n wildplaas in die karoo middelande. Hoop om een of ander tyd blad te skut.
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Aangename kennis
Welkom Wildberg
Geniet dit hier,
Lekke dag
Henno
Geniet dit hier,
Lekke dag
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
stan man
Re: Aangename kennis
net 2 vragies!! het jou vliegtuig n uitskiet stoel,enwerk hy
?
en wanneer kom laai jy my op met n chopper sodat ons op jou plaas kan jag
o-ja welkom hier by ons!!!
en wanneer kom laai jy my op met n chopper sodat ons op jou plaas kan jag
o-ja welkom hier by ons!!!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Aangename kennis
Welkom terug Wildberg
Geniet die geselskap.
Jacques
Geniet die geselskap.
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Aangename kennis
Baie welkom Bly om kennies te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Aangename kennis
Baie welkom Wildberg
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
