Page 1 of 1

Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 6:27 am
by WingsandThings
Hierdie is meer vir die ouens van die Oos kaap bedoel.  Iceman1982, theedge, en al die ander van PE en omgewing. EK werk vir 'n taksidermie in PE en hule werk is baie goed, ons doen ongeveer 1000 trofee per jaar  en steeds is on wag tyd onder 'n jaar. Ons doen ons eie shipping op dip en packs en op mounts wat moet uitgaan. VIr skullmounts ontwerp en maak ons on eie shield op die hout van jou keuse. EK las 'n paar fotos aan van die werk wat daat gedoen word. Ons werk op fibleglass mounts, wat meen dat daar nie foam is wat na paar jaar kan begin disintergreer nie, die ore is dun en pragtig gevorm aangesien ons earliners gebruik en nie die gewone manier wat so baie ander taksidermies gebruik nie. DInk ook ons is van die enigste wat horings van hartebeest, blou en swartwildebeest en ook impala afhaal om seker te maak dat daar niks oorbly wat later gogas kan trek nie.Die kwaliteit van ons werk is regtig baie goed. Ons is ok die enigste taxidermy wat ons eie oe maak, nie net verf nie maar maak van scratch af. Besoek gerus ons website www.huntersandcollectors.co.za
[img width=560 height=439]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ry1_18.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ry1_15.jpg[/img]
[img width=560 height=439]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_27.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_20.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_13.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... lery_3.jpg[/img]

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 8:07 am
by Jakkalsgat
Surina

Dankie vir die fotos, dit lyk werklik na baie goeie werk.

Groete
Jaco

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 3:39 pm
by Gert Odendaal
Surina
Ja, dit is goeie werk, sal enige tyd `n bok wat ek skiet daar laat doen.

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 5:37 pm
by WingsandThings
:)Dankie julle, die werk se kwaliteit is werklik goed en die diens baie proffesioneel. Dis regtig die moeite werd om hulle te gebruik.

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:12 pm
by theedge
Surina
Baie dankie dit is regtig netjies waar in pe is julle

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:29 pm
by theedge
theedge wrote: Surina
Baie dankie dit is regtig netjies waar in pe is julle
Dit is mos die plek langs die Barkens rivier - Bouchers was al daar baie netjies

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:58 pm
by WingsandThings
theedge, dis die Bouchers langs die baakens rivier, en soos jy se. En soos jy se hulle werk is baie netjies

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Wed Nov 21, 2012 7:43 am
by Geno
Regtig goeie werk!

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Wed Nov 21, 2012 9:08 am
by Marc
Dit lyk na baie goeie werk  8)

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Sat Nov 24, 2012 10:04 am
by WingsandThings
Danki Marc, dit is baie goeie werk en lyk ni net so nie. Ons het daar 'n kudu wat 15 jaar terug gemount is, en hy lyk nogsteeds net so goed soos die dag dat hy gemount is, dus is die kwaliteit ook baie goed

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Sat Nov 24, 2012 12:45 pm
by iceman1982
Sal n draai daar maak.

Re: Hunters And Collectors Taxidermy

Posted: Sat Nov 24, 2012 9:09 pm
by Marc
WingsandThings wrote: Danki Marc, dit is baie goeie werk en lyk ni net so nie. Ons het daar 'n kudu wat 15 jaar terug gemount is, en hy lyk nogsteeds net so goed soos die dag dat hy gemount is, dus is die kwaliteit ook baie goed
Mmmmm, waar is die bosluise  ???