Hunters And Collectors Taxidermy
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Hunters And Collectors Taxidermy
Hierdie is meer vir die ouens van die Oos kaap bedoel. Iceman1982, theedge, en al die ander van PE en omgewing. EK werk vir 'n taksidermie in PE en hule werk is baie goed, ons doen ongeveer 1000 trofee per jaar en steeds is on wag tyd onder 'n jaar. Ons doen ons eie shipping op dip en packs en op mounts wat moet uitgaan. VIr skullmounts ontwerp en maak ons on eie shield op die hout van jou keuse. EK las 'n paar fotos aan van die werk wat daat gedoen word. Ons werk op fibleglass mounts, wat meen dat daar nie foam is wat na paar jaar kan begin disintergreer nie, die ore is dun en pragtig gevorm aangesien ons earliners gebruik en nie die gewone manier wat so baie ander taksidermies gebruik nie. DInk ook ons is van die enigste wat horings van hartebeest, blou en swartwildebeest en ook impala afhaal om seker te maak dat daar niks oorbly wat later gogas kan trek nie.Die kwaliteit van ons werk is regtig baie goed. Ons is ok die enigste taxidermy wat ons eie oe maak, nie net verf nie maar maak van scratch af. Besoek gerus ons website www.huntersandcollectors.co.za
[img width=560 height=439]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ry1_18.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ry1_15.jpg[/img]
[img width=560 height=439]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_27.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_20.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... ery_13.jpg[/img]
[img width=376 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... lery_3.jpg[/img]

Last edited by WingsandThings on Tue Nov 20, 2012 6:27 am, edited 1 time in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Surina
Dankie vir die fotos, dit lyk werklik na baie goeie werk.
Groete
Jaco
Dankie vir die fotos, dit lyk werklik na baie goeie werk.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Surina
Ja, dit is goeie werk, sal enige tyd `n bok wat ek skiet daar laat doen.
Ja, dit is goeie werk, sal enige tyd `n bok wat ek skiet daar laat doen.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
:)Dankie julle, die werk se kwaliteit is werklik goed en die diens baie proffesioneel. Dis regtig die moeite werd om hulle te gebruik.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Surina
Baie dankie dit is regtig netjies waar in pe is julle
Baie dankie dit is regtig netjies waar in pe is julle
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Dit is mos die plek langs die Barkens rivier - Bouchers was al daar baie netjiestheedge wrote: Surina
Baie dankie dit is regtig netjies waar in pe is julle
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
theedge, dis die Bouchers langs die baakens rivier, en soos jy se. En soos jy se hulle werk is baie netjies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Dit lyk na baie goeie werk 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Danki Marc, dit is baie goeie werk en lyk ni net so nie. Ons het daar 'n kudu wat 15 jaar terug gemount is, en hy lyk nogsteeds net so goed soos die dag dat hy gemount is, dus is die kwaliteit ook baie goed
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Sal n draai daar maak.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hunters And Collectors Taxidermy
Mmmmm, waar is die bosluiseWingsandThings wrote: Danki Marc, dit is baie goeie werk en lyk ni net so nie. Ons het daar 'n kudu wat 15 jaar terug gemount is, en hy lyk nogsteeds net so goed soos die dag dat hy gemount is, dus is die kwaliteit ook baie goed
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner