Manne
Wie ken die Nosler Varmageddon koeels? Hoe is hulle vir teiken en ongedierte skiet asook dalk n breinskoot op n bok?
Groetnis
Nosler Varmageddon
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nosler Varmageddon
Lyk my niemand ken die goed!!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nosler Varmageddon
SJ, hulle het nogals 'n indrukwekkende stuk daaroor in hulle Nosler boek geskryf. Dit behoort goed te werk op papier en jakkies maar brein skote kan baie maklik bruin kolle innie onnie veroorsaak. My mening.
Ek oorweeg ook om hulle te probeer, maar 87gr Vmax'e werk so lekker in die 243 dat ek twyfel of ek wil verander.
Laat weet as jy getoets het.
Ek oorweeg ook om hulle te probeer, maar 87gr Vmax'e werk so lekker in die 243 dat ek twyfel of ek wil verander.
Laat weet as jy getoets het.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nosler Varmageddon
Christo
Baie dankie vir jou reply ek waardeer dit. Ek wil dit in die .222 gebruik en dis waar die vraag vandaan kom. Ek het sommer n paar bestel vandag en sal jou laat weet sodra hulle getoets is. Die roertjie moet sommer werk en regkom vir aanstaande jag seisoen en wil n kat of jak ook met hom trap as ek die geleentheid kry.

- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Nosler Varmageddon
PM vir oom Gerrie (222) op die forum ek weet hy skiet met hulle het. Lyk of hy regkom met hulle.
Mooiloop
Arno
Mooiloop
Arno
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nosler Varmageddon
SJ
Ek dink Blok skiet ook as ek reg is. Iemand se avatar is die Varmageddon wapen.
Ek dink Blok skiet ook as ek reg is. Iemand se avatar is die Varmageddon wapen.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nosler Varmageddon
Ek skiet hulle in die .204 ook. Hulle loop saam met die V-Max.
Jason het met die geweertjie en Varmag kombinasie 'n grondman geskiet dat sy hart 2m van die karkas lê. Ek glo jy kan hulle dieselfde aanwend as V-Max.
Jason het met die geweertjie en Varmag kombinasie 'n grondman geskiet dat sy hart 2m van die karkas lê. Ek glo jy kan hulle dieselfde aanwend as V-Max.
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nosler Varmageddon
Hulle maak mooi, is maar presies die selfde as n V-Max. Het gisteraand n jakkals in vlarde geskiet met n 32g. Pens stukke en derms het goed om hom rond gele.
Vir brein skote, jakkals en ander probleem dier beheer werk hulle baie goed. Ek het nou al so 400 van hulle deer die 204 se loop.
Vir brein skote, jakkals en ander probleem dier beheer werk hulle baie goed. Ek het nou al so 400 van hulle deer die 204 se loop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nosler Varmageddon
Baie dankie vir jul terugvoering manne, ek waardeer dit. Daar is so n paar van die koeels oppad en wil hulle n toets gee en kyk wat gebeur. Sal laat weet wat my gevoel is as hulle bietjie gewerk het.
Groetnis
Groetnis