Beste Resepte??

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Beste Resepte??

Post by JHS »

More Almal

Ek het somer gewonder warmee julle almal. Die volgende paar visse vang. Of wat dink julle is die beste.

1)Karp

2)Grootbekgeelvis

3)Kleinbekgeelvis

4)Baber

Ek vang dit in I lopende rivier nie baie sterk nie en I paar rapids. Wonders somer mant wat julle almal dink die beste is.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Beste Resepte??

Post by Lourens Potgieter »

Karp en kleinbek vang ek maar met floaties met 'n degie agter die float. Grootbek geelvis hou amper meer van vleis as baber....ek het al grootbek geles gesien wat ouens met viskoppies gevang het toe hulle probeer baber vang het!!

Moet bys?, ek verloor dit as ek 'n kleinbek geelvis sien. Wil hulle glad nie SIEN eers nie. Ek hengel kompeterend, en ons het 'n limiet van daai visse, meestal 6...dan moet hulle 30cm lank wees...probleem met kleinbekke is hulle raak deesdae so vervuil, partykeer kry jy niks anders gevang nie!!!Die manne wat beweer kleinbek geelvis is bedreig het nie hulle huiswerk gedoen nie.........

Die vlieghengel mense teiken meer die kleinbekke in die rapids....NIE vir my nie....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Beste Resepte??

Post by Lourens Potgieter »

Weet nie of ek jou 'n adres mag gee vir ons hengel forum nie.....wat s? die moderators??
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Beste Resepte??

Post by Lourens Potgieter »

Niemand antwoord nie so ek sit maar op....julle kan dit afhaal as nodig is.

www.papgooianonymous.com

'n Papgooi site, nie spesie nie, nie kunsaas nie, nie seehengel nie. Varswater oewer hengel, alhoewel daar manne is wat KEN van see hengel.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Re: Beste Resepte??

Post by JHS »

Dankie Deeg vir die website. Gaan verseker daar loer.
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: Beste Resepte??

Post by Bunz »

Is dit diep water of kan jy in die water in gaan?
Gaan vir Goud of bly by die huis
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Beste Resepte??

Post by visstok »

Deeg, dis waar wat jy se oor die kleinbek geeles! Ek en 3 vriende het vir n oggend sessie in die Sandrevier 58 gevang. Ekt al by Bloemhof my stokke uitgehaal as daar n skool kleinbekke verby kom, hulle maak jou mal!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Beste Resepte??

Post by Lourens Potgieter »

Visstok, ek het op 'n nasionale kampioenskap waar ons GEEN gelvis mag geweeg het nie, 50 op 'n dag gevang die 2e van 3 dae......en niks anders nie...vang 50 vis, en kan nie EEN punt vir die span gee nie.....maak mens lam!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Beste Resepte??

Post by visstok »

Deeg

Ek kan net dink hoe moedeloos jy moes voel! En so in n komp kan jy nie eers die stokke uithaal en maar n vuurtjie aansteek nie! Kleinbek geeles is vervuil, orals!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply