'n Paar teelbokke

Post Reply
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

'n Paar teelbokke

Post by Mac »

Ek was die naweek by Julian Theron in De Aar distrik, hier is 'n paar fotos van so paar teel bokke wat ons raak geloop het in so 40 minute se rondry in een van sy teel kampe. Daar was een bok met 'n lewendige gewig van 54 Kg, en een wat nie hier op is nie met 18 1/2" horings.


Mac

Image

Image

Image

Image
Last edited by Mac on Mon Jun 28, 2010 8:50 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Boertjie »

Niemand sal kan se hy het nie die tags gesien nie!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Francois Marais »

Graham

I do know a lot of his material are from Namibia, near Aranos. These are some beautiful Springbuck, even by Namibian standards. Here by us the Springbuck tends to get smaller as well, and I think it is due to shooting them too young, those Springbuck in your photos are no one younger than 5 years, no Springbuck will reach those maturity in three years.

Nice photos, good work.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by MEERKAT »

Graham

Het gedurende 2008 jaar springbok ramme by Julian gekry.

Lewendige gewig 50kg+

Het my bedenkinge gehad oor die aanpasbaarheid van die bokke maar die bokke het ongelooflik goed aangepas.Kan die man se bokke werklikwaar aanbeveel indien mens jou bokke se grote wil verbeter.

Knou goggas af
MEERKAT
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Geno »

Ek sal wat wil gee om so 'n ram te jag! :o :o
Wat sal so bok kos om te jag?

Groete,

Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Mac »

Francois,

Those buck are all younger than 3 years, even the 17" one with the curl.

Eugene,

Hy skiet 14 en 15" bokke uit vir biltong in die teel kampe om die geselekteerde ramme kans te gee, bel hom en vra, daar was so paar laaities daar die naweek ook, 6 tot 10jaar oud om hulle eerste bokke te skiet, 4 van hulle het by en oor die 15" bokke geskiet.

Hy het heel groot gemsbokke ook, een teel bul is oor 44"

Edit: Francois & I have been discussing age, so I phoned Julian to confirm. The buck with the green tags is 6 years old, sorry, my mouth was quicker than my brain, the other two rams are both between 3 and 4 years old, not yet a full 4 years. Feed subsidised with lick and lucerne in the first 2 years to speed up selection for genetic potential.
Last edited by Mac on Tue Jun 29, 2010 8:18 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Geno »

Thanks Mac,

I e-mailed him, hopefully he can accommodate me!

Regards,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 'n Paar teelbokke

Post by theedge »

Bloed maar dit is mooi bokke.  Gaan so oor 3weke bietjie swartwb en springbokke skiet hoop ek kry so outjie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Francois Marais »

Gentleman Mac

Thanks for clearing that one up.

Keep well
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by tobie »

ek weet nie wat om te se nie............. :'( :'( :'(
dit is bokke daai.as ek nou n teel ram wil aan skaf wat sou hy kos?en watter tyd van die jaar pas hule die beste aan?

die grootse spring bok wat ek geskiet het was 32kg,maar hy was oud en het n hawer land gehad.dit was 13jaar terug.by my pa.ek het trek bokke....n groot ram 17kg aan die hak


tobie
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Ponkie »

Hallo almal

Is die horings wat terug krul 'n algemene verskynsel by slegs Suid wes bokke, of is dit maar 'n springbok se ding as hy net oud genoeg raak?
Ons het verlede jaar in Mei springbokke by Hans Greeff naby Beervleidam gevang. Amper my Pa se fiets afgeskryf met 'n springhaasgat!!! ;D
Die oom het in 2005 25 bokke uit Suid wes in 'n kamp gesit en gelos tot Mei 2009 wat hulle so rondom 80-90 was. Daar het ek met die fiets ook 'n hele paar ramme gevang wat se horings soos die een met die groen tags s'n gelyk het.

EN nog 'n mite wat ek gehoor het, moet my asseblief nie kastreer as ek heeltemal verkeerd is nie, maar hulle se dat die GROOT ramme, m.a.w. daardie met die 15" horings nie meer die ooie dek nie, maar slegs die jong rammetjies, wat die eintlike telers is, uit die trop hou...??? Is dit waar of net 'n bog storie?

Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Tiny
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Tiny »

Hallo Almal..

Joh, maar dit is darem mooi..

Op watter ouderdom is 'n springbok op sy beste.. M.a.w. wanneer begin hy weer agter uit gaan? Ek wil bv. nie 'n stok ou ram skiet, maar dan weeg hy net 15kg omdat hy te oud is nie.

Groete
Tiny
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 'n Paar teelbokke

Post by Stefan764 »

Liefste doner.........

Ek het nou amper in my broek gek _ _ (en dis nou nie tjorts nie....)

Sal self baie graag die voorreg wil he om so n rammetjie plat te trek....

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply