Lion rugmount
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Lion rugmount
Dag se, wat dink julle van die rugmount? 
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lion rugmount
AmazingLegends Africa Taxidermy wrote: Dag se, wat dink julle van die rugmount?![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lion rugmount
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lion rugmount
+1. baie mooi rug.Marc wrote:AmazingLegends Africa Taxidermy wrote: Dag se, wat dink julle van die rugmount?![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Nou wat beteken dit ?Jakkalsgat wrote:![]()
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lion rugmount
Ons spot sommer so bietjie. ons kan nie die foto erens sien nie. As jy nie regkom nie, email dit vir my dan sal ek dit vir jou opsit.Legends Africa Taxidermy wrote:Nou wat beteken dit ?Jakkalsgat wrote:![]()
Last edited by BRNO (Pierre) on Sun Nov 18, 2012 10:48 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lion rugmount
Is sy kleur nie dalk bietjie blou nie
Last edited by Jakkalsgat on Sun Nov 18, 2012 10:50 am, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Wat ia jou e-mail Pierre?BRNO .06 (Pierre) wrote:Ons spot sommer so bietjie. ons kan nie die foto erens sien nie. As jy nie regkom nie, email dit vir my dan sal ek dit vir jou opsit.Legends Africa Taxidermy wrote:Nou wat beteken dit ?Jakkalsgat wrote:![]()
dan maak ek so vir jou dankie.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lion rugmount
[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... Medium.jpg[/img]
Daar is hy nou
.
Ek is tog so verlig dat ek dit ook nou reg gekry het
Daar is hy nou
Ek is tog so verlig dat ek dit ook nou reg gekry het
Veiligheid eerste manne!
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Nou kom die groot vraag.
Hoeveel dink julle manne sal so n Rug mount kan verkoop word??
Hoeveel dink julle manne sal so n Rug mount kan verkoop word??
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lion rugmount
Sal jou lag lag R 500 gee 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Ou Jakkalsgat, jys n regte grap gat..lolJakkalsgat wrote: Sal jou lag lag R 500 gee![]()
Ons het die een vir R45 000 verkoop...
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Lion rugmount
Marius
Goeie werk, so jy gaan lekker xmas hou
Groete
Jaco
Goeie werk, so jy gaan lekker xmas hou
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Hahah nee ou Jakkalsgat.
Dit is nie vir ons nie... was vir die klient..
Dit is nie vir ons nie... was vir die klient..
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
-
stan man
Re: Lion rugmount
vir daardie prys kan ek n regte mat koop.

damm!! maar n katjie kan duur raak. ek dink ek moet n rooikat op groei hormone sit. dalk kan ek dan ook soslagyster bekostig.
damm!! maar n katjie kan duur raak. ek dink ek moet n rooikat op groei hormone sit. dalk kan ek dan ook soslagyster bekostig.
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Lion rugmount
Stan man....
Ja nee kyk ek sal dit ook nie betaal nie lol
Maar dis vir die buitelanders wat die mooi goed soek..
Hoop dit gaan goed daar met julle?
Ja dink nie die steriods gaan so lekker werk nie lol
Ja nee kyk ek sal dit ook nie betaal nie lol
Maar dis vir die buitelanders wat die mooi goed soek..
Hoop dit gaan goed daar met julle?
Ja dink nie die steriods gaan so lekker werk nie lol
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Lion rugmount
Ek kan nou wel nie R45 000 vir so `n "rugmount " betaal nie...maar wat sal so `n "rugmount" van my hond kos? As hy die dag dood neer slaan wil ek hom so gou as moontlik by ` n taksidermis uitkry...so `n mooi vel mag nie verlore gaan nie....dit sal erge mors wees...
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013685.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013683.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013682.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013680.jpg

Last edited by Gert Odendaal on Sun Dec 16, 2012 8:41 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1