More Almal,
Ek boer sedert Mei 2012 saam met my pa in die suide van Namibia waar hy al meer as dertig jaar boer. Lees al 'n tydjie die forum en moet se die inligting en geprekke is uitstekend. Hoop ek kan 'n bydrae maak.
Groete
Thomas
Nuwe Lid
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom Geniet Dit hier Saam ons.
Groete
JP
Groete
JP
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom Thomas, darem nog een uit Nam. Lekker forum die, weet jy sal geniet.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom!!
As ek jou naam so kyk, dan ken ek jou Pa. Ertjies was jou Oom? Was saam met hom op skool in Karasburg.
Groete daar!
Dawie Kotze
As ek jou naam so kyk, dan ken ek jou Pa. Ertjies was jou Oom? Was saam met hom op skool in Karasburg.
Groete daar!
Dawie Kotze
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- tatvanzyl
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:08 am
Re: Nuwe Lid
Dankie vir die verwelkominge JPS en Kalahari ! Ja Madako, dis reg Artjies(bynaam) of Tat was my oom. Goed om raak te loop hier. Sal groete oordra aan my pa.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Lid
Hi baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
