TPL

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

TPL

Post by JohanvB »

Verskoon as die onderwerp bespreek is, kan iemand my dan asb verwys na die postering.

Ek is tans besig om te kyk om vir my 'n Ogive te wil maak vir my 270.

Vraag is dit, wanneer jy jou matrys opstel om die koe?l in die dop te "seat", word die koe?l op die skouer ge-"seat" en nie op die punt van die koe?l nie, dus word elke koe?l dieselfde diepte binne die dop ge-"seat" nie waar nie.

Hoekom sou 'n mens dan 'n Ogive kry wat jy op 'n "Vinieer" so sit om TPL te meet?

Verskoon maar as ek dom klink, maar leer nog.... 
Last edited by JohanvB on Tue Nov 13, 2012 11:18 am, edited 1 time in total.
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: TPL

Post by Carl »

Hallo
Jy kan hier deur lees http://jaracal.com/index.php/topic,1574 ... #msg203023 en ook die stuk van die Riflemans Journal. Erens is daar ook nog 'n stuk wat Ludwig geskryf het. Hierso! http://jaracal.com/index.php/topic,12245.0.html

Ten opsigte van jou gebruik van die term punt ipv koe?l gaan ek niks s? maar mens kan verstaan hoekom sommige oud lede korrekte terme wil gebruik. Jou vraag maak nie sin nie. http://jaracal.com/index.php/topic,5924.0.html
Last edited by Carl on Tue Nov 13, 2012 11:16 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: TPL

Post by LUAN »

Want dis meer akuraat om van die Ogive te meet as vanaf die koeel punt omdat daar klein lengte verskille is soos die koeel vervaardig is.
Post Reply