skietafstand buffel/kameelperd

morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

dagse

Ek wil graag uitvind of daar 'n minimum skootafstand met 'n boog is as dit kom by onderskeidelik buffel- en kameelperdjag? Ek het gehoor 30m is die minimum vir 'n kameelperd om die pyl kans te gee om te stabiliseer. Wat kan verkeerd gaan as jy bv op 20m skiet na 'n kameelperd of buffel?

Hoor graag van julle.

Morne
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Frederik »

Ek mag verkeerd wees maar moet jy nie juis jou boog stel dat jou pyle viniger stabiliseer nie ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Gerhard »

Sal graag ook wil hoor hoekom 30 yards die min is om n 750gr + pyl te stabiliseer...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Eugene »

Nog nooit Buffel of Kameelperd geskiet nie, maar sal eerder so naby as moontlik wil kom, as om te ver te wil skiet...
Aim small, miss small
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Herman Venter »

Met "paper tuning" maak mens mos juis dat jou pyl reguit uit jou boog uit kom, en hom tune ek gewoontelik " AE se manier). Staan so 1,5m van die papier af.. En na dit is dit mos BH tuning! So wie okal dit vir jou ges? het meen as jy n vark of enige ander dier onder 30y skiet dan is die pyl nie gestabiliseer nie?

Jammer ek stem nie saam nie! Maar hier is manne wat ons mooi kan s?!

Gerhard, sien jy het ook reply? Wat sal jy s??

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Hugo »

Met vandag se pyle se stywe spine is dit nie rerig meer van belang nie, lank terug voor die 250 spine pyle beskikbaar was sou dit dalk van toepassing gewees het veral met die swaar punte wat gebruik was.

Jy wil he jou pyl moet 100% stabiliseer sodat jy die dier haaks tref en die teen n angle nie.

Vriend van  my het sy buffel bul op 7m geskiet met n Monster 7 en die bul het nie te ver gehol nie.

As jy nie glo nie koop Sarel Potgieter se DVD, ek dink Riaan se buff jag is daarop.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

Baie dankie

Ek wil volgende jaar 'n kameelperd skiet en het reeds pyle (Easton Dangerous Game FMJ)aangeskaf met viking 180gr punte en 'n totale pylgewig van 840gr. Fletches is regte veer. Daar bestaan nou die moontlikheid van 'n buffel wat ek kan skiet voor kersfees. Ek wil dieselfde opset gebruik en het 80lb limbs by Zack gekry. Dit behoort mos genoeg poeier te wees vir albei hierdie pragtige diere?
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by G-force »

morne smith wrote: Baie dankie

Ek wil volgende jaar 'n kameelperd skiet en het reeds pyle (Easton Dangerous Game FMJ)aangeskaf met viking 180gr punte en 'n totale pylgewig van 840gr. Fletches is regte veer. Daar bestaan nou die moontlikheid van 'n buffel wat ek kan skiet voor kersfees. Ek wil dieselfde opset gebruik en het 80lb limbs by Zack gekry. Dit behoort mos genoeg poeier te wees vir albei hierdie pragtige diere?
Dit klink perfek,mooi swaar pyl wat ook sterk is.Ponde is ook genoeg.Lekker jag.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Gerhard »

Wat is jou trek lengte op die boog?

80# met 840gr met die regte skoot plaasing sal beslus die ding doen....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by VdWalt »

Onrhou die fotos
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by theedge »

morne smith wrote: dagse

Ek wil graag uitvind of daar 'n minimum skootafstand met 'n boog is as dit kom by onderskeidelik buffel- en kameelperdjag? Ek het gehoor 30m is die minimum vir 'n kameelperd om die pyl kans te gee om te stabiliseer. Wat kan verkeerd gaan as jy bv op 20m skiet na 'n kameelperd of buffel?

Hoor graag van julle.

Morne
More maat - elke ou se afstand sal verskil. Daar is n klomp dinge wat jy sal moet na kyk, Die gewig van jou pyl ,die tipe punt op jou pyl ,jou boog se vermoe en dan ook jou eie vermoe hoe skiet jy n groepering op water afstand, byvoorbeeld op 10 m skiet jy 5 skote in n golfbal en op 30 m skiet jy n groepering soos n sokkerbal - as dit die geval is skiet ek hom lief op 10 meter.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by DWB »

morne smith wrote: Baie dankie

Ek wil volgende jaar 'n kameelperd skiet en het reeds pyle (Easton Dangerous Game FMJ)aangeskaf met viking 180gr punte en 'n totale pylgewig van 840gr. Fletches is regte veer. Daar bestaan nou die moontlikheid van 'n buffel wat ek kan skiet voor kersfees. Ek wil dieselfde opset gebruik en het 80lb limbs by Zack gekry. Dit behoort mos genoeg poeier te wees vir albei hierdie pragtige diere?
Is dit nou vir Kersfees of voor Kersfees :D

So breg 'n man darem nou fyn :D

Vat maar 'n PH met 'n groot kettie saam en geniet dit
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

GERHARD MY TREKLENGTE IS 29 EN EK GAAN 'N 180GR VIKING BROADHEAD GEBRUIK
G FORCE, GAAN JOU VIKINGS DIE DING DOEN MET 'N BUFF SE RIBBETJIES? EK GAAN 'N KOEI SKIET. DIE LAASTE DING WAT BAIE OUENS AL IN HUL LEWE GEDOEN HET WAS OM 'N KOEI TE ONDERSKAT. FREDDIE BOTHA GAAN LANGS MY STAAN MET 'N 500 JEFFREY GELAAI MET 'N R385 SE RONDTE. GROOTSE BARGAIN AS DIE RONDTE MY LEWE KAN SPAAR.  EK GEE EERDER MY KOSBLIKKIE IN, IN DIE JAGVELD WAAR EK OP MY GELUKKIGSTE IS AS OM SINNELOOS TE STERF AAN DIE HAND VAN IEMAND WAT MY KEEL AFSNY VIR MY SELFOON. TEN MINSTE DOEN 'N BUFFEL DIT ORDENTLIK, WANT HY MAAK JOU 7 KEER DOOD.
OUENS EK JUL RAAD EN HULP BAIE NODIG EK GAAN BINNE TWEE WEKE VELD TOE MET MY BOESMANGEWEER EN MY GELUKKIGE ONDERBROEK AAN. EK GAAN WOENSDAG 80LB LIMBS LAAT OPSIT.
ENIGE RAAD SAL BAIE WAARDEER WORD
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by G-force »

Morne die Viking sal beslis werk.Ek kan fotos stuur van n kameelperd se rib wat flenters geskiet is met n 180gr Viking.Die punt is nog reg.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Gerhard »

n Buffel koei is nie so hard as n bul nie.

Die ribbes is nie naastenby so duk soos n bul sin nie.

Jou setup is reg.

Maak nou seker jy kan jou pyle op die kill zone sit tot op 50yards
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

Dankie Gerhard dit is goeie nuus oor die rib dikte van die koei. Ek gaan nog steeds my opset so stel asof ek 'n renoster gaan jag.
G-force ek moes kies tussen Hunors en Vikings toe koop ek die Vikings. Ek kort eintlik nog een  my twee wat jy vir my gestuur het weeg albei presies 180.6 gr. Sal jy asb vir my nog een soek met die presiese gewig en 'n pakkie opmaak? Laat weet, maar wanneer jy reg is dan stuur ek weer vir jou 'n telegram met 'n tjek in soos laas met die trein en die man op die siek perd en die koevert in die mikstok in sy hand.

Dankie
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Vlakvark »

Morne jy kan daai mandellas sommer fax vir Gerhard glo die bulte sal deur die fax se rollers kom, behoort beter as atm te werk ;D
Last edited by Vlakvark on Mon Nov 19, 2012 3:07 am, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Boogjagter »

Morne, ek sal nie vere vir flecthes gebruik vir buffel en kameel nie, tensy jy 'n diesel stalk gaan doen. Die vere doen wonders om 'n pyl te stabiliseer, maar hou niks van nat reen en deur ruigtes gedra te word nie. Kry eerder goeie kwaliteit plastiek fletches van dieslefde lengte. Dit gaan jou FOC bietjie beinvloed, maar sal beter wees as om op 'n reenerige dag, of in digte jessie bos uit te vind jou pyle gaan nie mooi vlieg nie, want die vere het beskadig. Ek sal ook 'n heupkoker aanbeveel vir daai swaar pyle, soos die van Vista, as jy agter daai goed gaan aanloop; dit maak die boog dra meer gemaklik. Jy kan ook met Juan Oosthuizen gaan praat by die Bow Shop in Pretoria. Hy het buffel en kameel ribbe bene daar in sy kantoor wat jou wys watse skade broadheads kan maak.

Jou boog en pyle set-up klink heeltemal reg verder vir wat jy beplan.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by G-force »

Dis reg Morne,ek soek more vir jou een uit.Sal jy asb my net n sms of n bel gee om te herrinner asb?Maandae is maar rof by my.
Groete
Ge.
0823789729
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Gerhardu »

Ek sal se 25 yrd.En verkieslik een wat plank dwars staan.My pel het n buffel bul geskiet wat quatering away gestaan het en ja dit was amper lelik!
.
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

Baie dankie Menere

ek knor om my boog gespan te kry op76lb Wat se oefeninge kan ek doen om my te help? Ek het noudie aand 'n hakskeen gebars toe ek die boog gespan het
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Gerhard »

Jy moet jou ponde geluidelik op werk.

Jy gaan spiere seer maak en jou uit die game sit vir n paar maande...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by G-force »

Wat trek jy gewoonlik?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by morne smith »

My boog is altyd op 65lb gestel, maar ek sukkel om 76lb te span. Ek het nou al 'n oordrom, hakskeen en 'n tersale frakulere tendon 2.5 cm gerek. Ek loop nou met so 'n sleepvoetjie. Ek is ook bang ek maak my seer, want die buffels gaan nie meer beskikbaar wees na Maart volgende jaar nie. Moet ek nie my boog terugvat 70 pond toe en dan speel met die pylgewig om sodoende by ten minste 70lb uit tekom nie?
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

Re: skietafstand buffel/kameelperd

Post by Christo J »

Morne, luister nou mooi. En voordat ek begin, NEE, ek het nog nie n buffel geskiet nie maar hoop dalk vir die nabeie toekoms.

Jou 840gr op 70 pond is meer as genoeg as jou skootplasing reg is. Moenie jouself beseer op hoe ponde nie, DIT IS NIE DIE MOEITE WERD NIE! Oefen eerder gemaklik op 70pond, as wat jy jouself op hoe ponde beseer en minder oefen as wat nodig is...

Net my 2c.
Post Reply