Splinter nuut
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Splinter nuut
Hallo almal,
Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om myself aan julle voor te stel:
Ek is Corn? van der Vyver (27),wonnagtig in die Wes - Kaap op 'n warm somers dorpie naamlik die Paarl.Ek is in verkope en bemarking by 'n sagteware en kombinerende hardeware maatskappy.Ek jag al van 8 jaar oud met 'n .308 (Dus die voorliefde)maar het eers aan die begin van die jaar begin kompeterend skiet.Ek geniet skiet,of dit nou veldskiet,groepering skiet kompetisies of Jag is,gooi ek lood daar waar ek kan.Ek herlaai self en vind dit baie ontspannend.Ek welkom graag enige raad,kritiek of motivering.
My "poison of choice" is :
Remington 700 VLS .308
Leupold VX3 6.5 - 20 x 50 Varmint Hunter Reticle
.308 Sierra Matchking 155 gr Palma
Dan laastens,dankie vir die twee manne wat my tot my sinne gebring het toe ek met die deur in die huis geval het oor 'n Leica Rangefinder wat ek opsoek is na.
Vriendelike Groete,

Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
Corné van der Vyver
072 918 8404
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Splinter nuut
Corne, welkom ou maat. 
Jy kan Jaracal sommer jou "home-page" maak want dus verslawend.
Geniet hom.
Jy kan Jaracal sommer jou "home-page" maak want dus verslawend.
Geniet hom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Splinter nuut
Hi Corne,
Welkom by die forum. Jy gaan hier vas haak. Geniet die forum.
Welkom by die forum. Jy gaan hier vas haak. Geniet die forum.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Splinter nuut
Hi maat baie welkom bly om ook kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Splinter nuut
Welkom Corne - Geniet dit hier op die forum 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Splinter nuut
Welkom Corne
Geniet, lekker kuier, hou die lope warm, dit verminder slytasie!
Groete
Jacques
Geniet, lekker kuier, hou die lope warm, dit verminder slytasie!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Splinter nuut
Welkom Corne
Onthou net jy gaan dalk nou meer lees as skiet
Geniet hom en sluit by die 308 bende aan

Reggie
Onthou net jy gaan dalk nou meer lees as skiet
Geniet hom en sluit by die 308 bende aan
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Splinter nuut
Welkom Corne
Geniet dit hier saam ons om die kampvuur
Groetnis
Marc
Geniet dit hier saam ons om die kampvuur
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner