Roepkursus
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Roepkursus
Ek bied op 19 Februarie 'n roepkursus te Jansenville aan. Kontak Kruger Lotter of my direk 082 4944060 vir enige navrae.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Roepkursus
Sorry Hein, ek raak verniet opgewonde Jansenville le meer nader aan die see as die Vaalrivier gaan dit ongelukig nie kan maak nie. Reel asb. jou volgende Kursus meer noord van Bloem ek sal graag een wil by woon maar dan moet dit in hierdie area val.
Ek is seker daar is ander manne om Bloem wat graag 'n Kursus sal wil by woon. Kom mense, laat hoor van julle dat ons genoeg belangstelling werf om Hein die kant toe te trek. Hoe gouer, hoe beter.
Ek is seker daar is ander manne om Bloem wat graag 'n Kursus sal wil by woon. Kom mense, laat hoor van julle dat ons genoeg belangstelling werf om Hein die kant toe te trek. Hoe gouer, hoe beter.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Roepkursus
Hein
Ek sal ook graag weer n kursus wil doen so as daar enigsins een nader aan Bloem se kant is sal dit gr8 wees.
Ek sal ook graag weer n kursus wil doen so as daar enigsins een nader aan Bloem se kant is sal dit gr8 wees.
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus
Vrystaat Probleemdier jagters is besig om 'n kursus vir Maart of April 2009 te reel. Sal die datum op die forum plaas sodra dit beskikbaar is.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Roepkursus
Hein
Ek sien van die kursus in Bloem
Gebeur daar so iets nader aan die Kaap ook een of ander tyd?
Koste ? vra maar as newbie
Christo
Ek sien van die kursus in Bloem
Gebeur daar so iets nader aan die Kaap ook een of ander tyd?
Koste ? vra maar as newbie
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roepkursus
Christo
Ek het nie nou 'n kursus in die Kaap se rigting nie, doen dit soos die vraag is. Die koste is R1000-00 per persoon wat insluit 'n DVD en 'n CD met 'n aantal klanke wat nie in die mark beskikbaar is nie. Die kursus is 'n dag lank met 'n praktiese dagroep. Het met gister se kursus op Jansenville binne 6 minute 'n jong reun geskiet. Amper moes iemand dit rou eet. Jy weet mos maar die ongeloof....!
Minimum ouens hang maar af van die afstand wat ek moet afle.
Groete
Heinrich
Ek het nie nou 'n kursus in die Kaap se rigting nie, doen dit soos die vraag is. Die koste is R1000-00 per persoon wat insluit 'n DVD en 'n CD met 'n aantal klanke wat nie in die mark beskikbaar is nie. Die kursus is 'n dag lank met 'n praktiese dagroep. Het met gister se kursus op Jansenville binne 6 minute 'n jong reun geskiet. Amper moes iemand dit rou eet. Jy weet mos maar die ongeloof....!
Minimum ouens hang maar af van die afstand wat ek moet afle.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Roepkursus
Kursus foto van Jansenville, insluitende die jakkie wat amper ge?et moes word. Ons het 'n middag roep gedoen en net toe Hein begin roep stamp 'n vriend aan my en s? hy sal eet wat Hein vandag skiet. Wel enkele minute later vra ek toe hoe sal hy die ete verkies - gespit, gebraai gestew of gekerrie.

Hein dankie vir jou tyd en moeite. Ek glo almal het dit geniet en baie leersaam gevind.

Hein dankie vir jou tyd en moeite. Ek glo almal het dit geniet en baie leersaam gevind.
Last edited by Kruger on Sat Feb 21, 2009 12:56 pm, edited 1 time in total.
Winners never quit - Quitters never win.
-
tafjak
Re: Roepkursus
Kruger
Dit is seker van die eerste kursus fotos wat al geneem is. In elk geval die eerste wat ek sien. Pragtig man! meer Kruger's in die verskillende gemeenskappe en distrikte en ek sal julle waarborg dat ou jakkie baie meer gereeld op sy baadjie sal kry.
Ek is darem bly om Harry, Fransie, Gustav en die manne te sien. Gooi lood manne!!
Welgedaan Kruger met jou keuse van Instrukteur, beplanning en re?lings!!!
Groete
Taffie
Dit is seker van die eerste kursus fotos wat al geneem is. In elk geval die eerste wat ek sien. Pragtig man! meer Kruger's in die verskillende gemeenskappe en distrikte en ek sal julle waarborg dat ou jakkie baie meer gereeld op sy baadjie sal kry.
Ek is darem bly om Harry, Fransie, Gustav en die manne te sien. Gooi lood manne!!
Welgedaan Kruger met jou keuse van Instrukteur, beplanning en re?lings!!!
Groete
Taffie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Roepkursus
Kruger,
Dit is regtig mooi.
Ek dink dat ek sal maar al die pad moet ry Bloem toe ?
Christo
Dit is regtig mooi.
Ek dink dat ek sal maar al die pad moet ry Bloem toe ?
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.