Mono koe?ls

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Mono koe?ls

Post by grumpy »

Ek het so paar dae terug vraag gevra van verskillende koe?ls.

Ek wil nou vra watter monolitiese koe?l sal jy voorkeur gee?
Last edited by grumpy on Wed Nov 07, 2012 9:32 am, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Mono koe?ls

Post by tripodmvr »

My lysie in afnemende orde is :-
Barnes
GS Custom
Hornady GMX
Frontier Spartans
Impala
Last edited by tripodmvr on Wed Nov 07, 2012 9:36 am, edited 1 time in total.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Mono koe?ls

Post by Danie01 »

Ek het self nognie met mono's gejag nie, alhoewel ek al bestel het, was die vervaardigers bekommerd oor my loop se werklike deursnee en het bestelling gestop sodat ek eers seker kan maak, maar toe het ek belangstelling verloor oordat die interbonds so mooi loop in my 7x64.

Ek wil steeds mono's begin en sal seker kyk na beskikbaarheid en prys. Baie mense beveel reeds Barnes aan omdat dit baie goed presteer en beskikbaar is.

Sal ook wil hoor wat beveel die ouens nog aan.

Groete
Danie
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Mono koe?ls

Post by Stefan764 »

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Mono koe?ls

Post by tripodmvr »

Stry nie met daardie antwoord nie. Jy hou dit kort en saaklik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mono koe?ls

Post by Wouter Roets »

Haai Oom Pine! Dis mos hoogverraad wat Oom nou doen! ;D Oom Fred sal mos in sy graf omdraai as hy hiervan tehore kom.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mono koe?ls

Post by Wouter Roets »

Oom Pine

Nee dit het geklink dat Oom Hornady se GMX aanbeveel soos Luddie verkies. Van daar die hoogverraad aanmerking. ;D Ek weet mos Oom is n groot Barnes man. Moet ook se n ruk terug het ek ook amper skaam gevoel dat ek Barnes durf waag skiet. Ek het amper gevoel ek is aleen wat die resultate kry wat n mens moet te wagte wees. Gelukkig het daai gevoel oorgewaai.

Good, Better, Barnes Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Mono koe?ls

Post by KalahariKlong »

Ja, ek moet saam stem. Die Barnes TSX loop bitter mooi in my 7x64.
Baie akkuraat.

My jag koeels is barnes en my baan koeels Hornady A Max'e.
Ek doen nie eers moeite om verder te soek nie.

Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Mono koe?ls

Post by shooter »

As ek n klip inni bos mag gooi. Het enigeen van julle al gehoor van Titan koels wat in Welkom vervaardig word en wat is jul ervaring met dit
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Mono koe?ls

Post by shooter »

Oom Pine soos ek se ek gooi klip inni bos en wil nie graag iemand se teiken word nie. Ek jag maar nog lood want anner goete te duur vir my. Stem saam dat prys reg moet wees en dat barnes maar great is of altans dit wat ek al by ander ouens gesien het. Ek hou net daarvan om ander manne se oppinies te hoor.
Groete
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Mono koe?ls

Post by tripodmvr »

shooter wrote: Oom Pine soos ek se ek gooi klip inni bos en wil nie graag iemand se teiken word nie. Ek jag maar nog lood want anner goete te duur vir my. Stem saam dat prys reg moet wees en dat barnes maar great is of altans dit wat ek al by ander ouens gesien het. Ek hou net daarvan om ander manne se oppinies te hoor.
Groete
Koperkoe?ls klink aanvanklik duur. Met QL en goeie tegnieke kan jy max 20 opoffer om 'n ordentlike jaglading te h?. Vandaar kan dit beteken dat jy so 10 per jaar gebruik vir jag en nagaan van zero.

Die positiewe is dat vir elke kilo vleis wat jy nie mors nie jy R20+ spaar - hier is waar die monos hul kant bring.

Ek skiet die gewone koele op die baan vir oefening en om ongediertes te klits.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Mono koe?ls

Post by shooter »

nog nie so daaraan gedink nie
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Mono koe?ls

Post by Jacquesb »

Vraag vir die manne wat met Mono jag en ander goedkoper koeels op die baan gooi.

Gestel jy het jou jaglading klaar uitgewerk. Hy loop mooi en jy is tevrede.

Hoe kies jy nou die papierkoele om te gebruik. Kyk jy na die fabrikaat, prys, BC, gewig?
Of is dit 'n lang duur proses van trail en error?

Die rede vir die vraag is, dat mens tog dieselfde POI wil kry, terwyl spoed en die ander faktore kan verskil.

Raad  asseblief

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Mono koe?ls

Post by Stefan764 »

tripodmvr wrote: Koperkoe?ls klink aanvanklik duur. Met QL en goeie tegnieke kan jy max 20 opoffer om 'n ordentlike jaglading te h?. Vandaar kan dit beteken dat jy so 10 per jaar gebruik vir jag en nagaan van zero.

Die positiewe is dat vir elke kilo vleis wat jy nie mors nie jy R20+ spaar - hier is waar die monos hul kant bring.

Ek skiet die gewone koele op die baan vir oefening en om ongediertes te klits.
Oom Marius, ek kan nie MEER saam met oom hier stem nie.
shooter wrote: Ek jag maar nog lood want anner goete te duur vir my.
Shooter. Wat oom Marius hier bo gese het het ek al baie vir ouens ook probeer verduidelik.

n Gemsbok kos R3500, verblyf R300 per aand, diesel R2000 per voertuig en en en en dan wil n man R200 spaar op n pakkie van 50x koeels....  :-\

Of dis maar my siening...



Oom Pine
pine wrote: Om te verbeter op Barnes se jagvermoe............jy sal moet baie verbeter om my te oortuig.
Ek hoop ek kan in my leeftyd 5% van die ervaring opdoen wat oom het in die jagveld...

Hierdie stelling van oom kan ek net beaam deur die bokke wat ek tot dusver geskiet het en die minder as n handvol koeels wat ek truggekry het. Die goeters WERK. Hulle maak oop, hulle penetreer en hulle penetreer reguit. Wat meer wil n man he? As jou korrel reg is gan die bok grond toe. Klaar.

Groete vir julle almal en mooi loop.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Mono koe?ls

Post by Stefan764 »

Jacquesb wrote: Vraag vir die manne wat met Mono jag en ander goedkoper koeels op die baan gooi.

Gestel jy het jou jaglading klaar uitgewerk. Hy loop mooi en jy is tevrede.

Hoe kies jy nou die papierkoele om te gebruik. Kyk jy na die fabrikaat, prys, BC, gewig?
Of is dit 'n lang duur proses van trail en error?

Die rede vir die vraag is, dat mens tog dieselfde POI wil kry, terwyl spoed en die ander faktore kan verskil.

Raad  asseblief

Groete
Jacques
Jakes

Baie relevante vraag. Die antwoord wat ek jou gaan gee gan nie jou dillema oplos nie hehehe...oor ek baie min op skietbane uitkom.

Ek het my jag lading en die teleskoop is daarvolgens ingestel, 2" hoog op 200m of wat ook al die geval. Papierkoele se lading word uitgewerk en dan skiet hy argumentsonthalwe 1"laag en 3" regs van my jag koele. Vir my op die baan wat dan bietjie wil oefen gaan sit ek en skiet vir die middel van die kruis/kol/streep/watookal op die teikenpapier. Solank al 3x koele bymekaar print is ek happy en weet ek as skut het my kant gebring, al tref ek nie die kol nie.

As n man n Springbok teiken op sy kop wil skiet op elke skoot dan het ek nie n antwoord nie nee... Tensy jy gelukkig is en jou Mono-jagkoele en jou goedkoop papierkoele op dieselfde plek print.

Groetnis
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Mono koe?ls

Post by Jacquesb »

Dankie Stephan,

Kerels, waar is Etopia, dan gaan skiet ek maar daar. Blykbaar werk die ladings daar baie mooi!:P
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Mono koe?ls

Post by grumpy »

Jacques, jy wil nou net weer moeilik wees om n doer te moer verplek te wil gaan skiet. Help my doppe soek dan gaan skiet jy saam as die lisensie kom!!!

Ek dink ek gaan in elk gval neef vraom vir my so 100 doppe te bring en punte vir albei kalibers. Hoop hy kan deur customs dit bring????
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Mono koe?ls

Post by shooter »

Stef more se. Ek hoor wat jy se en stem saam dat n bok baie meer kos as n boks koeels. Vir my werk die lood nog baie goed en het ek nog net een bok verloor maar dit was n dom skoot en nie die koeel se skuld nie so ek is regtig geseen met dit. Ek het nosler e tips op n tyd wat amper so iets is gebruik wanneer ek my geweer vir klieente gegee het. Hulle het uitstekend gewerk. Skootplasing is seker maar ewe belangrik as goeie monos.

Grumpy as jy se wat jy soek kan ek ook vir jou kyk of ek vir jou kan kry
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Mono koe?ls

Post by grumpy »

Shooter, hier is die lys! ;D

30 kal 150 of 168 gr Hornady Interbonds.
GMX of  TSX punte in dieselfde gewig.
375 Ruger doppe

Ek gaan Steff Maandag bel en hoor met wat kan hulle help.

Ek moet die week PTA toe in elk geval om die nodige papierwerk te kry vir die nuwe roer sodat ek miskien n vroeer Kersgeskenk kan kry!! ;D ;D

>:(
shooter
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm

Re: Mono koe?ls

Post by shooter »

Dagse Grumpy. Ek hoop ek kan jou dag maak. Her twee pakke 375Ruger doppe gekry en drie pakke 150gr gmx koeels. Jy kan my pm dan prt ons. 
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Mono koe?ls

Post by jacojrdn »

grumpy wrote: Shooter, hier is die lys! ;D

30 kal 150 of 168 gr Hornady Interbonds.
GMX of  TSX punte in dieselfde gewig.
375 Ruger doppe

Ek gaan Steff Maandag bel en hoor met wat kan hulle help.

Ek moet die week PTA toe in elk geval om die nodige papierwerk te kry vir die nuwe roer sodat ek miskien n vroeer Kersgeskenk kan kry!! ;D ;D

>:(
Grumpy

Ek het drie pakke .308 Barnes TTSX 168 Gr koeels. Ek het hulle op my vorige .300 Win Mag gebruik, maar hulle is te lank vir my huidige .300 Win Mag. Volgens Barnes se web tuiste is hierdie koeels vir die 3006 gemaak, die orgief se vorm verskil n bietjie van die 165 Gr sodat jy hom makliker nader aan die lands kan kry.

Laat maar weet as jy belang stel.

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Post Reply