Page 1 of 1

Fotos van MESSE

Posted: Sat Jun 19, 2010 10:44 am
by Francois Marais
Alle messe fotos gaan hier.

Mooi loop
Francois

Willem se Herneuters

Posted: Sat Jun 19, 2010 10:47 am
by Francois Marais

Nog Herneuters van Willem

Posted: Sat Jun 19, 2010 10:48 am
by Francois Marais

Nog messe van Willem

Posted: Sat Jun 19, 2010 10:58 am
by Francois Marais

Nog messe van Willem

Posted: Sat Jun 19, 2010 11:20 am
by Francois Marais

Nog messe van Willem

Posted: Sun Jun 20, 2010 11:32 pm
by Francois Marais

Die Jaracal mes, ook van Willem.

Posted: Tue Jun 22, 2010 10:30 pm
by Francois Marais

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Apr 20, 2011 11:44 am
by James Wilson
die mes het my oud geskiedenis onderwyser vir my gemaak. hy gebruik slegs sy hande en laat nie die lem uitsny nie. sy enigste gereedskap is skuurpapier, fyl saag en hammer. ek het vir hom n skets gegee van hoe ek dink n skinner behoort te lyk en toe maak hy hom net so.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00291.jpg[/img]


ek het so 2 jaar terug vir my n 300H&H laat bou. toe ek klaar was met die projek het ek besef ek het nog fondse oor in my begroting, ek besluit toe om vir my n mes te laat maak met die oorskiet hout(turkse okkerneut) van die geweer se kolf. die mesmaker het my oortuig om hom toe te laat om die lem te gunblue. op die lem staan ook 300H&H. die mes se lem is soos van ouds gemaak in n vuuroond en dan met n hammer geslaan en afgewerk tot in sy huidige vorm.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00206.jpg[/img]

Re: Nog messe van Willem

Posted: Thu Aug 11, 2011 10:13 am
by henried
Francois Marais wrote: [img width=560 height=420]http://i64.photobucket.com/albums/h200/ ... G_3989.jpg[/img]
Wat kos so 'n mes?

Re: Fotos van MESSE

Posted: Thu Aug 11, 2011 10:37 am
by Mac
Stuur maar vir Willem 'n pm, hy is op die forum as Wiljak, dan kan julle praat. Regte forum man, sout van die aarde. Ek het een van sy messe, en het 'n hele kudu gedoen, vannaf die slagwerk tot die biltong gehang het sonder om tussen in te sluip. As ek my geweer vat, vat ek sy mes ook saam, ander bly maar in die kluis.

Re: Fotos van MESSE

Posted: Mon Aug 15, 2011 9:15 am
by henried
Mac wrote: Stuur maar vir Willem 'n pm, hy is op die forum as Wiljak, dan kan julle praat. Regte forum man, sout van die aarde. Ek het een van sy messe, en het 'n hele kudu gedoen, vannaf die slagwerk tot die biltong gehang het sonder om tussen in te sluip. As ek my geweer vat, vat ek sy mes ook saam, ander bly maar in die kluis.
Baie dankie, ek het met Willem gesels en die bestelling is geplaas.

Re: Fotos van MESSE

Posted: Mon Aug 15, 2011 9:33 am
by G-force
Nee man manne.HOU die fotos weg van my oe af asb.Admins block asb alle mes fotos van my rekening af.Die goed is so mooi.Mens wil net koop.

Re: Fotos van MESSE

Posted: Mon Aug 15, 2011 6:22 pm
by KalahariKlong
Francois, ek sien jy kort messe.
Ek grap net, jy het genoeg. Daar is 'n paar mooi stukke werk wat daar l?.
Dis darm maar snaaks, daai messe wat so gewerk het is die ouens wat eintlik my oog trek.
Baie mooi.

KK 

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 2:18 pm
by Johan JvR
Ek het ook vir Willem gepla  ;D

Wou dit vir my pa as verjaarsdag geskenk gee, nou weet ek nie meer nie. Dink nou net aan myself. Hulle is BAIE mooi.

Ek het Willem gevra om koolstof staal i.p.v brass te gebruik vir die skinner se 'bolsters'. Hy het die patroontjies op hulle gemaak om by die lem te pas en die klinknaels in 'suiderkruis' formaat gepas.
Hy kan baie trots voel op sy werk - dankie vir die messe Willem!

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 2:23 pm
by Gerhard
Johan JvR wrote: Ek het ook vir Willem gepla  ;D

Wou dit vir my pa as verjaarsdag geskenk gee, nou weet ek nie meer nie. Dink nou net aan myself. Hulle is BAIE mooi.

Ek het Willem gevra om koolstof staal i.p.v brass te gebruik vir die skinner se 'bolsters'. Hy het die patroontjies op hulle gemaak om by die lem te pas en die klinknaels in 'suiderkruis' formaat gepas.
Hy kan baie trots voel op sy werk - dankie vir die messe Willem!

[img width=560 height=371]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/1-1.jpg[/img]
[img width=560 height=371]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/2-1.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/3-1.jpg[/img]
Wragtag pragtag

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 2:30 pm
by Johan JvR
Gerhard - ek weet nie hoe Willem dit regkry om hulle te verkoop nie.

Dit moet erg wees om so iets te laat gaan.

groete

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 6:30 pm
by WillJak
;D Dankie Johan - ek is bly jy hou van die messe! Dis soms maar moeilik om hulle te laat gaan, maar die kinners kannie messe eettie! Dankie ook vir die lui, ek waardeer.

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 10:52 pm
by G-force
WillJak wrote: ;D Dankie Johan - ek is bly jy hou van die messe! Dis soms maar moeilik om hulle te laat gaan, maar die kinners kannie messe eettie! Dankie ook vir die lui, ek waardeer.
K'Roo messe is puik!Hoe gaan dit maat?

Re: Fotos van MESSE

Posted: Wed Oct 12, 2011 11:34 pm
by SV MAD (Henk)
Voorwaar baie mooi messe! Ek sal ook nog my order inplaas vir ';n lekker skinner...

Re: Fotos van MESSE

Posted: Thu Oct 13, 2011 7:46 am
by WillJak
K'Roo messe is puik!Hoe gaan dit maat?
Dankie G?. Dit gaan goed - net dol - ek vat nie lekker grond nie - die Krismis bestellings beginne nou inkom.... Hoop dit gaan goed daar by julle ook!
Voorwaar baie mooi messe! Ek sal ook nog my order inplaas vir ';n lekker skinner...
;D Ek kyk uit vir hom!

Re: Fotos van MESSE

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:16 pm
by henried
Baie dankie Willem.

[img width=337 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 2622aa.jpg[/img]

[img width=560 height=314]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... b51eb4.jpg[/img]

Re: Fotos van MESSE

Posted: Mon Oct 24, 2011 10:42 pm
by Boerseun123
Dit is bitter mooi! Iets om op trots te wees vir eienaar en maker.

Wens my vroutjie wil hier kom rond kyk vir 'n ou Kersgeskenkie aan 'n welverdiende man! ;)

Re: Fotos van MESSE

Posted: Thu Mar 29, 2012 8:28 am
by johan1
Ek hou baie van daai mes van jou se vorm wat jy op daai papier ontwerp het. Mooi lyne