Fotos van MESSE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Fotos van MESSE
Alle messe fotos gaan hier.
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Fotos van MESSE
die mes het my oud geskiedenis onderwyser vir my gemaak. hy gebruik slegs sy hande en laat nie die lem uitsny nie. sy enigste gereedskap is skuurpapier, fyl saag en hammer. ek het vir hom n skets gegee van hoe ek dink n skinner behoort te lyk en toe maak hy hom net so.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00291.jpg[/img]
ek het so 2 jaar terug vir my n 300H&H laat bou. toe ek klaar was met die projek het ek besef ek het nog fondse oor in my begroting, ek besluit toe om vir my n mes te laat maak met die oorskiet hout(turkse okkerneut) van die geweer se kolf. die mesmaker het my oortuig om hom toe te laat om die lem te gunblue. op die lem staan ook 300H&H. die mes se lem is soos van ouds gemaak in n vuuroond en dan met n hammer geslaan en afgewerk tot in sy huidige vorm.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00206.jpg[/img]

Last edited by James Wilson on Wed Apr 20, 2011 11:50 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Nog messe van Willem
Wat kos so 'n mes?Francois Marais wrote: [img width=560 height=420]http://i64.photobucket.com/albums/h200/ ... G_3989.jpg[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Fotos van MESSE
Stuur maar vir Willem 'n pm, hy is op die forum as Wiljak, dan kan julle praat. Regte forum man, sout van die aarde. Ek het een van sy messe, en het 'n hele kudu gedoen, vannaf die slagwerk tot die biltong gehang het sonder om tussen in te sluip. As ek my geweer vat, vat ek sy mes ook saam, ander bly maar in die kluis.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Fotos van MESSE
Baie dankie, ek het met Willem gesels en die bestelling is geplaas.Mac wrote: Stuur maar vir Willem 'n pm, hy is op die forum as Wiljak, dan kan julle praat. Regte forum man, sout van die aarde. Ek het een van sy messe, en het 'n hele kudu gedoen, vannaf die slagwerk tot die biltong gehang het sonder om tussen in te sluip. As ek my geweer vat, vat ek sy mes ook saam, ander bly maar in die kluis.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Fotos van MESSE
Nee man manne.HOU die fotos weg van my oe af asb.Admins block asb alle mes fotos van my rekening af.Die goed is so mooi.Mens wil net koop.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Fotos van MESSE
Francois, ek sien jy kort messe.
Ek grap net, jy het genoeg. Daar is 'n paar mooi stukke werk wat daar l?.
Dis darm maar snaaks, daai messe wat so gewerk het is die ouens wat eintlik my oog trek.
Baie mooi.
KK
Ek grap net, jy het genoeg. Daar is 'n paar mooi stukke werk wat daar l?.
Dis darm maar snaaks, daai messe wat so gewerk het is die ouens wat eintlik my oog trek.
Baie mooi.
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Fotos van MESSE
Ek het ook vir Willem gepla ;D
Wou dit vir my pa as verjaarsdag geskenk gee, nou weet ek nie meer nie. Dink nou net aan myself. Hulle is BAIE mooi.
Ek het Willem gevra om koolstof staal i.p.v brass te gebruik vir die skinner se 'bolsters'. Hy het die patroontjies op hulle gemaak om by die lem te pas en die klinknaels in 'suiderkruis' formaat gepas.
Hy kan baie trots voel op sy werk - dankie vir die messe Willem!

Last edited by Johan JvR on Wed Nov 16, 2011 8:31 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Fotos van MESSE
Wragtag pragtagJohan JvR wrote: Ek het ook vir Willem gepla
Wou dit vir my pa as verjaarsdag geskenk gee, nou weet ek nie meer nie. Dink nou net aan myself. Hulle is BAIE mooi.
Ek het Willem gevra om koolstof staal i.p.v brass te gebruik vir die skinner se 'bolsters'. Hy het die patroontjies op hulle gemaak om by die lem te pas en die klinknaels in 'suiderkruis' formaat gepas.
Hy kan baie trots voel op sy werk - dankie vir die messe Willem!
[img width=560 height=371]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/1-1.jpg[/img]
[img width=560 height=371]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/2-1.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/3-1.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Fotos van MESSE
Gerhard - ek weet nie hoe Willem dit regkry om hulle te verkoop nie.
Dit moet erg wees om so iets te laat gaan.
groete
Dit moet erg wees om so iets te laat gaan.
groete
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Fotos van MESSE
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Fotos van MESSE
K'Roo messe is puik!Hoe gaan dit maat?WillJak wrote:Dankie Johan - ek is bly jy hou van die messe! Dis soms maar moeilik om hulle te laat gaan, maar die kinners kannie messe eettie! Dankie ook vir die lui, ek waardeer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Fotos van MESSE
Voorwaar baie mooi messe! Ek sal ook nog my order inplaas vir ';n lekker skinner...
ek soek nog wapens...
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Fotos van MESSE
Dankie G?. Dit gaan goed - net dol - ek vat nie lekker grond nie - die Krismis bestellings beginne nou inkom.... Hoop dit gaan goed daar by julle ook!K'Roo messe is puik!Hoe gaan dit maat?
Voorwaar baie mooi messe! Ek sal ook nog my order inplaas vir ';n lekker skinner...
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Fotos van MESSE
Baie dankie Willem.
[img width=337 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 2622aa.jpg[/img]
[img width=560 height=314]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... b51eb4.jpg[/img]
[img width=337 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 2622aa.jpg[/img]
[img width=560 height=314]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... b51eb4.jpg[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Fotos van MESSE
Dit is bitter mooi! Iets om op trots te wees vir eienaar en maker.
Wens my vroutjie wil hier kom rond kyk vir 'n ou Kersgeskenkie aan 'n welverdiende man!
Wens my vroutjie wil hier kom rond kyk vir 'n ou Kersgeskenkie aan 'n welverdiende man!
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Fotos van MESSE
Ek hou baie van daai mes van jou se vorm wat jy op daai papier ontwerp het. Mooi lyne
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie