Ja nog n jop vir die slowcooker. Gooi so halwe koppie water in die slowcooker en skakel hom aan op Hi. Gooi dan n hele pakkie brood deeg (vir n groot slowcooker, 1/2 pakkie vir die kleiner model). Druk die bol deeg mooi eweredig plat op die bodem van die slowcooker wat nou n lagie water op het, sit die deksel op en laat hom vir so 1 en 1/2 uur loop, behoort nou so 3/4 gerys te wees, strooi nou n bakkie vars gekapte mushrooms oor die deeg en daarna so 1 en 1/2 blikkie tamatie en uiesmoor, die met green pepper in as julle kan kry, strooi hom met braaisout, gerasperde kaas, sit die deksel terug en laat hom vir nog so uur loop.
Haal nou die deksel af en laat hom vir nog so halfuur loop om so bietjie "droog" te word, haal hierna die brood uit en sit om n broodbord, sny en smul. Werk baie goed saam met potjie en braaivleis
Slowcooker Brood
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Slowcooker Brood
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Slowcooker Brood
Is dit die brooddeeg wat klaar is wat jy insit?
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Slowcooker Brood
Naand, as ek mooi verstaan ja, dis klaar geprosseseer ens., in n sakkie reg om te gebruik, die ouens hie by ons gebruik dit vi brood, stokbrood, rooster koekvetkoek ens
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Slowcooker Brood
007
Hierdie resep werk soos 'n bom, die kinders vereet hulle daaraan het net nie tamatie smoor oorgegooi nie, my dogter sit nie haar mond aan tamatie nie.
Bruin uie sop, gesmelte knoffelbotter en 'n vrag kaas.
Sal vanaand foto laai.
Groete
Jaco
Hierdie resep werk soos 'n bom, die kinders vereet hulle daaraan het net nie tamatie smoor oorgegooi nie, my dogter sit nie haar mond aan tamatie nie.
Bruin uie sop, gesmelte knoffelbotter en 'n vrag kaas.
Sal vanaand foto laai.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Slowcooker Brood
Het jy iets nodig van die kant wat ek vir jou kan saam bring. Lyk my ons gaan nie eet by jou nie maar vreet!!! 
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Slowcooker Brood
[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... 3-1926.jpg[/img]
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander