Nuweling
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Nuweling
Goeie dag
Wil net myself voorstel.
Ek is nuut in die vuurwapen berdyf, het my eerste bok geskiet op die ouderdom van 11, maar het nou vir die eerste my eie aangesksaf.
Gaan nou deur die pynvolle proses van lesensie aansoeke.
Hoop om lekker te gesels en baie dinge te leer by julle manne met meer ondervinding.
Groete
Peregrine

Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuweling
Welkom welkom.
Hier leer jy sommer baie en interesante dinge.
Peet
Hier leer jy sommer baie en interesante dinge.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuweling
Welkom Mater
Lekker kuier.
Groete
Jacques
Lekker kuier.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuweling
Bly om kennis te maak baie welkom en geniet hom maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Nuweling
Baie welkom, jy gaan dit geniet hier.

M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Nuweling
Baie dankie
Glo dit sal net lekker wees.
Was so gelukkig om `n .22 Krico en 9mm Fire Star persent te kry en dan het ek nou pas `n Howa 270 Win gekoop!
Is baie opgewonde om my eerste bok met my eie roer te skiet.
Gaan middag my bevoegtheid doen, en dan is dit die lang wag vir die lesensie.
Ek beoog om `n Nikon Monarch 4-16 x 42 SF Mill dot scope op die 270 te sit, enige iemand enige opinie, is dit `n goeie keuse?
Glo dit sal net lekker wees.
Was so gelukkig om `n .22 Krico en 9mm Fire Star persent te kry en dan het ek nou pas `n Howa 270 Win gekoop!
Is baie opgewonde om my eerste bok met my eie roer te skiet.
Gaan middag my bevoegtheid doen, en dan is dit die lang wag vir die lesensie.
Ek beoog om `n Nikon Monarch 4-16 x 42 SF Mill dot scope op die 270 te sit, enige iemand enige opinie, is dit `n goeie keuse?
Groete
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuweling
More Lampolie
Baie welkom hier hoop jy geniet dit net soveel so die res van ons.
Groete
Jaco
Baie welkom hier hoop jy geniet dit net soveel so die res van ons.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Nuweling
More bly om te sien jyt toe op die regte plek afgekom.
Geniet dit my kolega.
Geniet dit my kolega.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Nuweling
Baie dankie
Moet s? julle laat `n man nogals tuis voel.
Is lekker om te kan praat met ander met dieselfde belangsteling. Die vrou is nou nie te opgewonde oor die hele geweer koopery soos ek nie, so ek kan nou nie met haar die opgewondenheid deel nie.
Groete, Lampolie
Moet s? julle laat `n man nogals tuis voel.
Is lekker om te kan praat met ander met dieselfde belangsteling. Die vrou is nou nie te opgewonde oor die hele geweer koopery soos ek nie, so ek kan nou nie met haar die opgewondenheid deel nie.
Groete, Lampolie
Groete
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Nuweling
Welkom en jy moet maar vir ma opgewonde kry dis nog net die begin

Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Nuweling
Dags? almal.
Het gister my bevoegdheid gaan doen, en het nou sertifikaat gekry.
Die eerste stap agter die blad!
Ma is nouwel nie te opgewonde nie, maar sy gee darm haar ondersteuning.
. Sy is nogal nie te bad nie.
Wou maar net die nuus deel dat ek nou al een stap nader is.