Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Maak tog die titel reg asseblief, ek dog jy het bokke wat huis soek Toe ek sien niemand het nog reply nie, dog ek, van der Merwe hier is jou beurt.....Heelaas
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Marc, ek moet die manne bietjie kartkloppings gee!!!!
Jaco, laat weet asb maat. Ek en n vriend van my soek iets waar nog beskikbaar is asb. Ek het mos nie gaan jag die seisoen nie so wil net iets kry wat ek kan hang om so aan te smul. Een man wat ek mee gepraat het sou terug kom na my want hy weet van Rooibok ramme wat gaan vir R 850. Ek wag maar vir hom om terug te kom maar soek solank iets as hy nie reg kom nie.