S355 Lot 019 vs lot 021

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

S355 Lot 019 vs lot 021

Post by THOMAST »

Hallo,
Het enigiemand dalk 'n idee met hoeveel die 2 lotte se brandspoede van mekaar verskil?
Ek moet nou met lot  021 begin en het ongelukkig nie baie tyd om te verkwansel nie.
Seblief?
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: S355 Lot 019 vs lot 021

Post by THOMAST »

Ok, hier is my uitslae na baan toetse.
Temp.24.3?C
Barometriese druk 1015.8mB
Humiditeit 39.7%
Density Altitude 340m
Geweer: 7mm08 met 26,5" loop
Sierra Pro Hunter koe?l. 140gr. (tpl -2.782", teen die lands)
BR2 slagdoppies
Lapua doppe PTFL sized
Ou blik S355 Lot 09 batch 019.
44.9gr gee 2960fps
Nuwe blik S355 lot 09 batch 021
44.9gr gee 2973fps met SD van 5 en ES van 13.
So daar is maar min verskil tussen die batches.
Nou is ek gelukkig.
Gaan hom afbring na so 44,5gr, ek soek 2950fps.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: S355 Lot 019 vs lot 021

Post by SV MAD (Henk) »

Baie dankie, nou weet ek darem ook!
ek soek nog wapens...
Post Reply