7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Hallo julle,
Wil net gou hoor, het enige een van julle al die 150gr Barnes TSX of TTSX in julle 7mm Rem Mags al probeer?
Sal net wil hoor wat is die gemiddelde spoed wat julle kry en of julle S385 gebruik?
Baie dankie en groetnis
Marno

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Hallo Marno
Ek gebruik die 150gr TSX in my 24 duim 7mm Rem Mag geweer teen 2970ft/sek met S385 en standaard primers. Hierdie lading is so rapsie oor die 56 000psi merk en gee half duim groepe die heel dag lank. Gooi jou syfers soos benodig met QL dan loer ons vir jou daarna.
Ek het baie rondgespeel met die verskillende gewigte koeels sowel as verskillende poeiers in die 7mm Rem Mag en dit wat ek en jy by uitgekom het maak vir my die meeste sin.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Jis dankie ou Wouter.
Dit is nou sommer baie goeie nuus wat jy my nou gegee het want ek dink al 'n rukkie aan die kombinasie maar was nie seker of ek dit moet probeer of nie. Maar nou het ek klaar besluit.
'n pel van my het al my data op sy QL so hy sal vanaand vir my loer. As ons nie regkom nie sal ek defnitief op jou knoppie druk dankie man.
Net so vragie, hoeveel mm sprong gee jy met hulle huidiglik?
Groetnis
Dit is nou sommer baie goeie nuus wat jy my nou gegee het want ek dink al 'n rukkie aan die kombinasie maar was nie seker of ek dit moet probeer of nie. Maar nou het ek klaar besluit.
'n pel van my het al my data op sy QL so hy sal vanaand vir my loer. As ons nie regkom nie sal ek defnitief op jou knoppie druk dankie man.
Net so vragie, hoeveel mm sprong gee jy met hulle huidiglik?
Groetnis
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Die koe?lgewig van 150gr het ek lank terug gekies vir my 7x64 en ek dink dit is ook dalk die optimum vir die 7mm Rem Mag. Het gesukkel met die ou Barnes X met akkuraatheid met S365 en toe het S385 met Mag Prim dit reggeruk. Met die TSX is S365 ook aan te beveel vir die 7x64, maar julle het baie meer dopvolume en S385 is soos genoem 'n wenner.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Marno
My lading het n sprong van 0,8mm en ek sal nie sommer met die Barnes veel kleiner as 10% van die skagdeursnee gaan nie agv die hoer shot start pressure van n mono koeel.
Maruis ek skiet ook nog met die ou Barnes X'e 150gr in die kaliber vanwee die groot hoeveelheid wat ek aan die begin gelaai het vir die geweer. Ek het hierdie jaar eers die TSX se lading ontwikkel met genecksizede doppe. As ek reg onthou het die hele ladingontwikkeling my n totaal van ses skote gevat met die TSX'e! Ek moes n aanpassing van 0,3gr maak om presies op die node te kom met half duim groepe as resutaat. Die ou Banes X'e se gemiddelde groepe was so rapsie grooter, maar dit kan ook aan die nuwe ongevuurde doppe toegeskryf wees. My spoed was ook net so by die 2930ft/sek as ek reg kan onthou. Wys jou net wat daai groewe gedoen het vir die ontwerp!
Groetnis
Wout
My lading het n sprong van 0,8mm en ek sal nie sommer met die Barnes veel kleiner as 10% van die skagdeursnee gaan nie agv die hoer shot start pressure van n mono koeel.
Maruis ek skiet ook nog met die ou Barnes X'e 150gr in die kaliber vanwee die groot hoeveelheid wat ek aan die begin gelaai het vir die geweer. Ek het hierdie jaar eers die TSX se lading ontwikkel met genecksizede doppe. As ek reg onthou het die hele ladingontwikkeling my n totaal van ses skote gevat met die TSX'e! Ek moes n aanpassing van 0,3gr maak om presies op die node te kom met half duim groepe as resutaat. Die ou Banes X'e se gemiddelde groepe was so rapsie grooter, maar dit kan ook aan die nuwe ongevuurde doppe toegeskryf wees. My spoed was ook net so by die 2930ft/sek as ek reg kan onthou. Wys jou net wat daai groewe gedoen het vir die ontwerp!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Wouter
Het die groewe op die Barnes TSX en TTSX nie die hoer druk probleem op gelos ,sodat mens nou 'n kleiner sprong kan gebruik nie.
Het die groewe op die Barnes TSX en TTSX nie die hoer druk probleem op gelos ,sodat mens nou 'n kleiner sprong kan gebruik nie.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Vlakkie
Die groewe se grootste bydrae is n kleiner draevlak wat sodoende drukvlakke verlaag wat dan nou weer op sy beurt hoer spoed tot gevolg het vir dieselfde drukvlakke. Shot Start Pressure word nie so seer aangespreek met hierdie groewe nie vanwee die feit dat hulle redelik ver terug sit op die skag en sodoende nie verligting bring wanneer die koeel die groewe betree nie. Wat wel aangespreek word is dat die traagheid minder is van die koeel om aan die gang te kom met die bewegingsfase maar die graverings proses se druk sal nie verlaag vanwee die gebruik van groewe nie. Sover ek dit het is Barnes se aanbeveling nog steeds n 1mm sprong met die laai van TSX, maar ek het gevind dat 10% van die skagdeursnee meer sinlik is en beter akkuraadheid gee. As jy in persentasie terme kyk met n 1mm sprong tussen n 243 en n 375 maak dit mos meer sin om eerder op n persentasie van die skagdeursnee te werk as n vaste syfer. Wel vir my in elk geval.
Die ander groot voordeel met die gebruik van groewe is natuurlik minder koper neerslag wat n groot probleem was met die oorspronklike Barnes X wat maar rof was op n loop.

Last edited by Wouter Roets on Mon Oct 22, 2012 2:51 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Ek dink jy is reg vlakkie, maar vir akkuraatheid hou die Barnes van 'n effense sprong. Myne is almal nog op 2mm vanaf die eerste koe?ls se aanbeveling.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Spring ek nou gou weer hier in met nog 'n vraag.
Is daar baie vleis skade met die 150gr Barnes in die 7mm Rem?
Is daar baie vleis skade met die 150gr Barnes in die 7mm Rem?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Is die 2mm vanaf lands, of 2mm meer as dit wat hulle aanbeveel? (Lang Maandag!!)tripodmvr wrote: Myne is almal nog op 2mm vanaf die eerste koe?ls se aanbeveling.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Wouter en Tripod
Ek het dit ook soos Tripod dat jy maar met die TTSX en TSX tot voor kan gaan. Maar dit wat julle hier se het ek die naweek gesien ek het so ruk terug vir my .300 sommer net vinnig so 20 rontes aanmekaar gesit. Net om te gaan skiet en spoed te vat om met QL te kan begin ek het geen TPL of iets gevat nie net my Kruit se boekkie gekyk dat ek in specs is. Koeel geseat dat hy pas en dit gaan skiet.Kry so 3/4" groep Toe ek meet na die tyd was ek so 1.5 mm weg Ek het QL gekalibreer en stel TPL op .03mm en gaan skiet. 2 groepe van 5 eerste groep 1 en 1/4" Tweede groep 1 en 1/2" ek was baie teleurgestel
Sommer duimsuig lading gee my 3/4" groep en hier kom ek met my QL lading op 1 en 1/2 " uit
So dankie vir die een ek sal so bietjie terug stoot op daai TPL
EK het nogal gewonder waar om te begin soek

VdWalt
Soos ek hier vir Wouter en Tripod verstaan is dit vanaf die Lands Want Barnesaanbeveel 2mm vanaf die lands

Ek kry tog met my 7mm08 en .270 met .03 mm mooi groepe vvanaf 3/4 tot 1'' Ek sal hulle ook so bietjie terug stoot om te kyk wat maak hulle
Het gedink ek het nou klaar geld gemors op lading ontwikkeling op hulle

Het gedink ek het nou klaar geld gemors op lading ontwikkeling op hulle

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Vlakkie
Lees weer wat ek eerstens hieroor geskryf het. Ek sal vanaand my Barnes boek naslaan om te kyk wat hulle aanbeveel met die TSX en TTSX koeels. Ek bly my verbeel dit is 1mm, maar ons ken mos almal die ou breintjie en wat ouderdom aan hom maak.
Groetnis
Wout
Lees weer wat ek eerstens hieroor geskryf het. Ek sal vanaand my Barnes boek naslaan om te kyk wat hulle aanbeveel met die TSX en TTSX koeels. Ek bly my verbeel dit is 1mm, maar ons ken mos almal die ou breintjie en wat ouderdom aan hom maak.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Ja nee kyk ou Wouter onthou onthou ek ok nou nie meer altyd nie
So as ek nou lieg moet jy my maar verskoon maar ek gaan daai 1.5 - 2mm sprong 'n try gee want die naweek se groepe het my laat swaar trek Ek was nou geensins gelukkig nie 1 en 1/2" is nie mooi nie

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Barnes praat van 0.03 duim en 0.05 duim.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Dankie VdWalt
So lyk my ek kan maar my afspraak by die breinspesialis kansseleer! So hulle aanbeveling is so tussen 0,75-1,25mm sprong. Vlakkie onthou die teorie van die nodeprogram. Slaan jou nodespoed en maak jou TPL korter totdat jy tevrede is met jou groepering.
Groetnis
Wout
So lyk my ek kan maar my afspraak by die breinspesialis kansseleer! So hulle aanbeveling is so tussen 0,75-1,25mm sprong. Vlakkie onthou die teorie van die nodeprogram. Slaan jou nodespoed en maak jou TPL korter totdat jy tevrede is met jou groepering.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Marno
Askuus jy het n vraag gevra oor vleisskade met die Barnes TSX. Barnes is bekend vir baie aanvaarbare vleisskade en ek ondervind dit in al my kalibers waarin ek Barnes gebruik ook so. Dis nou van die 7x57 en groter in my geval wat ek Barnes in gebruik. Onthou jy gaan meestal met hoe inpaksnelhede te doen kry in hierdie kombinasie so indien jy groterige bene slaan gaan jy wel vleis verloor agv vragmentasie van die bene wat sekondere projektiele maak. Geen koeel gaan jou vryspreek in die geval nie. Die koeel self dra nie sommer by tot sekondere projektiele soos met konvensionele koeels of selfs die verbeterde koeels wat bv gebond is nie. So die uiteinde is dat jy baie min vleisskade kan verwag met die gebruik van Barnes. Dit is juis een van die groot voordele met die gebruik van mono konstruksie koeels tesame met die feit dat daar nie lood neerslag in jou vleis is nie.

Last edited by Wouter Roets on Mon Oct 22, 2012 7:23 pm, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Baie dankie Wouter.
Dit maak 100% sin.
Dit maak 100% sin.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Wouter wat is daai breinspesialis se tel nommer

Kry hom ook soos VdWalt daar op Barnes se blad
Do I seat TSX bullets .030 inch to .070 inch from the lands, starting at .050 inch off the lands, as recommended with other X-style bullets?
Yes. All-copper TSX Bullets typically give better accuracy when seated off the lands and grooves (the rifling in the barrel).
Dankie Wouter

Last edited by Vlakvark on Mon Oct 22, 2012 3:51 pm, edited 1 time in total.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
1.5 tot 2.5 mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Hier is hy - so uit die perd se bek (Barnesbullets.com)
3. Where do I seat the Triple-Shock, Tipped TSX and MRX bullets?
Answer. We recommend seating these bullets .050? off the lands {rifling} of your rifle. This length can be determined by using a ?Stoney Point Gauge? or other methods. You do not have to seat the bullet at, or on one of the annular rings.
3. Where do I seat the Triple-Shock, Tipped TSX and MRX bullets?
Answer. We recommend seating these bullets .050? off the lands {rifling} of your rifle. This length can be determined by using a ?Stoney Point Gauge? or other methods. You do not have to seat the bullet at, or on one of the annular rings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Ek het by Wouter gehoor en sy aanbeveeling was spot-on.
S365
57.5 gr
150 gr TTSX koels
0.8mm jump.
Ek het vanaf 56 gr tot 58 gr x3 rondtes elk gelaai en die 57.5 gr wat Wouter aanbeveel het was die akkuraatste ook.
Skiet mooi groepe en die diere wat ek gejag het het almal om gekap.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 7mm Rem Mag en Barnes TSX/TTSX
Het jy darem nou klaar gehengel en werk weer?