Hulp met Somchem herlaai data.

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Hulp met Somchem herlaai data.

Post by Chevvy SS »

Ek het 'n 2009 boekie, en iets laat my kopkrap rakende ladings. Ek wil 2 gewere met Barnes TTS-X koe?ls  herlaai, maar die data op die 300WM mag nie sin nie.

7x64:

gewoon met 130g        : min 51.7, maks 57.5
barnes X (bl.50) 130g  : min 49.5 maks 55.0
Dit is 'n klein verskil en met 120g koe?ls @ 54g S365 behoort ek seker ok te wees.

300 WM

gewoon met 180g      :  min 68.5, maks 73.5
barnes x (bl.50) 180g :  min 58.7, maks 65.2
Die verskil is 8 g met S385, wat verhoudingsgewys baie meer is.

Somchem se verklaring is dat die koe?ls baie langer is en ho?r drukvlakke veroorsaak.
Gaan ek by 2900 vt/s uitkom soos met die 180g Sako Super Hammerheads? Hulle was gelaai teen 73g S385.

Dankie manne.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met Somchem herlaai data.

Post by tripodmvr »

Massie, jy moet praat met die ooms wat daai koele gelaai het.

Die BX wat hier genoem word is die ou tipe met geen groewe op die skag nie. Die nuwe TSX kan soos enige loodkern behandel word en jy kan die tabelle in die eerste deel net so gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Hulp met Somchem herlaai data.

Post by Chevvy SS »

Dankie, die ou tabelle sal dan my spoed gee.

Watter ooms Driepoot?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met Somchem herlaai data.

Post by tripodmvr »

Ek is seker een van hulle wat in die 90's met die ou Barnes X begin speel het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Hulp met Somchem herlaai data.

Post by Chevvy SS »

Naand OOM....
Post Reply