Nat agter die ore

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Sandban(g)k
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Oct 20, 2012 5:38 pm

Nat agter die ore

Post by Sandban(g)k »

Dagse almal, ek is natnuut op die forum en sien uit om baie by julle slim manne te leer!

Ek kan n Musgrave model 90 7x57 in die hande kry, so enige opinies oor die skietyster sal waardeer word!

Groete
Andre
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nat agter die ore

Post by BoogJagter111p »

Dagse en welkom hier Andre!!

Dat die slim manne maar daardie vraag beantwoord.. ;D

Groete
Manie
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nat agter die ore

Post by Johan Reyneke »

Hi Andre
Eerstens baie welkom by die forum wat seker die meeste inligting het om te deel. Die kennis van die lede is baie uitsonderlik. 
Ek is seker as jy bietjie krap gaan jy al die inligting kry wat jy soek. Ek ken nie 7x57 nie so ek gaan nie eers probeer nie, ek seker daar is lede wat dit self gebruik en baie inligting sal kan gee.

Maar soos gese gebruik daai soek funksie en jy gaan al inligting kry.

Geniet dit

Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nat agter die ore

Post by tripodmvr »

Welkom - daar is en was lede wat ook nat agter die ore was. Hier kom leer ons.

Ek het self 2 Musgrave gewere en hulle is akkurate en betroubare gewere. As die geweer se loop nog reg is sal my aanbeveling wees om hom te bekom. Jy noem geen prys nie. As jy dit gee kan ons 'n beter opinie verskaf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Sandban(g)k
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Oct 20, 2012 5:38 pm

Re: Nat agter die ore

Post by Sandban(g)k »

tripodmvr wrote: Welkom - daar is en was lede wat ook nat agter die ore was. Hier kom leer ons.

Ek het self 2 Musgrave gewere en hulle is akkurate en betroubare gewere. As die geweer se loop nog reg is sal my aanbeveling wees om hom te bekom. Jy noem geen prys nie. As jy dit gee kan ons 'n beter opinie verskaf.
Die geweer is nog in goeie toestand, met n tasco 4x40 teleskoop vir R 7 000.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nat agter die ore

Post by tripodmvr »

Kyk na plekke soos Camdix, Zimbi en Safari&Outdoor (Google) en dan kan jy pryse vir nuwe Howa, Marlin en Savage gewere sien. Hulle is wel intrevlak gewere, maar die Musgrave is in gebruikte toestand.

'n 4x40 Tasco word nie meer gemaak nie en alles is omtrent veranderlikes (3-9x40 en op). Twyfel of daardie teleskoop R300 werd is.

Jy kan dit as argument gebruik om 'n aanbod op die' Musgrave te maak. Baie mense oorskat die waarde van hul wapens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Nat agter die ore

Post by Marius Botha 10 »

Baie Welkom, jy gaan dit geniet hier. ;) ;) ;)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nat agter die ore

Post by theedge »

Image
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nat agter die ore

Post by Cz_apie »

Welkom Andre  :)
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
stan man

Re: Nat agter die ore

Post by stan man »

hierngeniet ons almal dit. welkom
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Nat agter die ore

Post by Martin Marais »

Andre

Welkom op die forum,jy gaan dit geniet.

Ekself het vir baie jare met 7x57 geskiet. Wonderlike kaliber. Soos Tripod noem,die geweer waarna jy verwys is 2de hands,en die teleskoop is nie veel werd nie. Probeer 'n beter prys beding. Indien moontlik,gaan toets die geweer vir akkuraatheid.

Mooi bly

Martin Marais.
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nat agter die ore

Post by Andre CZ »

Welkom Andr? geniet
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Post Reply