Page 1 of 3
Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Thu Oct 18, 2012 9:27 pm
by Marc
Dags?
As daar enige iemand is wat my in die regte rigting kan help, sal ek dit baie waardeur
Ek wil bitter graag een van die outjies aantre?, dalk sommer met die LM

Dit is mos 'n bobaas langafstand jag die
Waar in die Kaap loop daar nog van die manne rond en is hulle nog beskikbaar vir jag
As manne hier openlik wil plaas nie kan julle my asseblief PM.
Weet iemand wat so Skaap my min of meer sal terugsit
Dankie manne, ek hoop daar is 'n mooi rammetjie daar buite met my naam op
Mooiloop
Marc
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Thu Oct 18, 2012 10:39 pm
by chill
Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.
079-576-3249
of 082-417-6134
Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.
abrie@pronkjag.com
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Thu Oct 18, 2012 10:49 pm
by Marc
chill wrote:
Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.
079-576-3249
of 082-417-6134
Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.
abrie@pronkjag.com
Dankie

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:48 pm
by immelmanw
Marc wrote:
chill wrote:
Kontak vir Abrie Arlow dis sy kennis veld daai.
079-576-3249
of 082-417-6134
Los maar 'n boodskap hy jag gewoonlik.
abrie@pronkjag.com
Dankie
Onthou die Wet van Transvaal........
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 6:38 am
by Marc
Is dit so erg

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 6:50 am
by immelmanw
Marc wrote:
Is dit so erg
Ja, ek dink dit is crazy, hulle vra tot R20k
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 6:54 am
by Marc
Jo jo jo

Lyk my ek gaan eerder moet kyk vir een van Oon Hein se Elande

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 7:05 am
by Cz_apie
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 8:00 am
by BLOK
Ek hoop dit is n boerbok en nie n Kalahari red nie. Sien daar is weer n nuwe rekord prys laas week opgestel.
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 8:26 am
by tau
Vriende het tweejaar terug R500 per skaap betaal. Die goed loop WYD. My pel het 2 geskiet die res niks ek het op 99 uitgetrek agv ander verpligtinge. As jy gaan besef jy gaan BAIE loop en oor berge.
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 9:13 am
by Cz_apie
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 9:32 am
by Vlakvark
Nee CZ Daai bok is dieselfde bok jy roep hom net by die eienaar se naam Boerbok of wat was daai ander bok se naam nou weer

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 10:11 am
by BoogJagter111p
Al verskil tussen 'n Boerbok en 'n "Etniese Bok" is die eienaar...

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 10:14 am
by Geno
Marc,
Jou LM is bietjie aan die swaar kant. Staptogte van 10km+ is aan die orde van die dag.
Ek en G-Force ry hoeka Donderdag-oggend op so 'n trippie.

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 10:15 am
by Cz_apie
Vlakvark
Sien julle noem hulle "Feral Goat " daar in jou wer?ld rond -

- julle sin het net mooier horings volgens die foto's wat ek al gesien het
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 10:57 am
by Marc
Praat met my Apie

Hoeveel meet hy
tau wrote:
Vriende het tweejaar terug R500 per skaap betaal. Die goed loop WYD. My pel het 2 geskiet die res niks ek het op 99 uitgetrek agv ander verpligtinge. As jy gaan besef jy gaan BAIE loop en oor berge.
Tau ek verbeel my ek het ook al gehoor van plekke waar Berg skape wild loop soos Takbokke in die Oos Vrystaat

gooi my 'n lyn asseblief, het iemand foto's van hulle bokke wat julle hier kan plaas, wil graag sien hoe lyk my prooi
Geno, jy gaan mos dra

dis mos waarvoor ek betaal
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 11:45 am
by Cz_apie
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 11:53 am
by Marc
Hehehee maar jy het my nou aan die dink, vriend van my het so ou Bokram laat mount en dit lyk eintlik Baie goed. Een van daai wit langbaard manne met die twee draai horings
Wonder of iemand my so Makulu man sal laat skiet

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:16 pm
by Cz_apie
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:29 pm
by Marc
Het ook al gesien, maar is dit nie meer die Berg bokke nie

Man kan niks met daai goed doen nie, die Boer bok het darem bitter lekker vleisies ook

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:31 pm
by Jakkalsgat
Marc
Wat van Damara ram, 2 of 4 horings?
Groete
Jaco
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:33 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote:
Marc
Wat van Damara ram, 2 of 4 horings?
Groete
Jaco
Ek raak nou hardop , gooi my n foto

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:36 pm
by Jakkalsgat
Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:40 pm
by Vlakvark
CZ
Nou wonder ek so oor daai naam wat ek nou vergeet het
Is dit dan nou Boerboke en Feralbok daar by julle as mens hom nou so by die eienaar roep

Re: Berg Skape te jag in Kaap ???
Posted: Fri Oct 19, 2012 12:42 pm
by Marc
PM my jou prys

jy gaan hom Seker darem so bietjie verwilder voor ek kom, gooi daai volstruis saam hom in
