Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
More julle
So van nat lope gepraat, ek wil net vir interesantheid vra hoe maak die vervaardigers van die AR-15 en al sy buddy's dat sy loop nie beskadig word waneer die loop nat is binne in en/of vol grond is?? Ek wonder net altyd want 'n gewone geweer se loop sal darm maar kwaai beskadig word as dit moet gebeur??
Dankie
HJ