Hoe dan anders?

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Hoe dan anders?

Post by KSV »

Die onderwyseres bespreek "bloedsomloop" met die kinders.

"As ek nou op my kop sou staan, sal die bloed in my kop inloop en ek sal
rooi word in my gesig. Is dit so?"

"Ja , juffrou" antwoord die klas.

"Nou wie kan vir my se hoekom hardloop die bloed nie in my voete in as ek
regop staan nie?"

Klein Jannie skree agter uit die klas uit "Omdat juffrou se voete nie leeg
is nie!"
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Post Reply