wat vang so?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
wat vang so?
manne hier by my is lammers gevang waarvan net die kop oopgebyt is,die res van die lyf is niks aan gevreet nie.wat kan dit wees?daars redelike groot spore soos n skaaphond.ekt ongelukkig nie fotos nie.kan dit n otter wees,die lammers word gevang nady n dam en hulle is paar dae oud
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
