jammer oor foto
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
jammer oor foto
Ek wil net vir almal jammer se oor daardie foto wat ek geplaas het oor die jakkalse wat met die helikopter geskiet is. Ek die foto gekry en daar is gese dit die jakkalse met die het helikopter geskiet is. Min het ek geweet dat dit van die manne op die forum is.so wil net weet se jammer. Paul.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: jammer oor foto
Paul ons vat almal maar houe hier,kyk net na Blok.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: jammer oor foto
Paul
Ja kyk maar net na my, ek is sommer al lekker dikvellag van die houe.
Newat almal van ons het geweet dit is net n kwessie van tyd of die fotos gaan uitkom.
Ja kyk maar net na my, ek is sommer al lekker dikvellag van die houe.
Newat almal van ons het geweet dit is net n kwessie van tyd of die fotos gaan uitkom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: jammer oor foto
Paul
Ek sien die foto is verwyder,,,, wonder hoekom????
Dis nie die einde van die wereld nie,ek dink die een wat die foto geneem het moet maar aangespreek word en dan die wat hom die wereld instuur saam.
Ek voel die manne het besonder goed gedoen en moet TROTS wees op die naweek!!
Smirre
Ek sien die foto is verwyder,,,, wonder hoekom????
Dis nie die einde van die wereld nie,ek dink die een wat die foto geneem het moet maar aangespreek word en dan die wat hom die wereld instuur saam.
Ek voel die manne het besonder goed gedoen en moet TROTS wees op die naweek!!
Smirre
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: jammer oor foto
Ek het hom verwyder want wou nie die manne nog kwater maak nie.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jammer oor foto
Paul
Nee wat, lyk my jy kan die houe vat. Altyd hier-en-daar so houtjie of 2, maar dink die manne(jyself inkluis) het die situasie goed hanteer.
Kom ek se^ jou wat, plaas die foto weer onder die "lede alleen" seksie(nie so openbaar soos die res van die forum nie) en kom ons kyk wat gebeur. Miskien kry nog so paar manne die "guts" om daarop uit te brei en moontlik 'n goeie storie daarby.
Ek het self by die geleentheid( so by the way, dit was iewers in 'n nasionale park) gese^ dat geen groot kalibers gebruik moet word nie(mens weet nooit of die drywer kan skiet nie
). Nou, ekself het 'n jakkals gesien wat ek tot vandag toe nog weet of hy van voor- of agteraf geskiet is nie en verseker was die skoot nie afkomstig van my 308 nie.
En die getalle sal seker vreeslike proporsies aanneem reken ek, verder gaan hier 'n paar manne verwarring saai en hoop ek op 'n lekker gesels-topic.
As jy nie die foto onder "lede alleen" gaan plaas nie, sal ek iemand vra wat so gaaf sal wees om dit tog te doen(ek het geen foto's nie).
Ek stel sommer Reds/Rooies aan om die dagroep haarfyn(in samewerking met Biker) te vertel. Dink dit sal goeie ysbreker wees.
Mooiloop
Ps. Niemand mag vir jou kwaad wees nie
en gaan ek die topic nou start!
Nee wat, lyk my jy kan die houe vat. Altyd hier-en-daar so houtjie of 2, maar dink die manne(jyself inkluis) het die situasie goed hanteer.
Kom ek se^ jou wat, plaas die foto weer onder die "lede alleen" seksie(nie so openbaar soos die res van die forum nie) en kom ons kyk wat gebeur. Miskien kry nog so paar manne die "guts" om daarop uit te brei en moontlik 'n goeie storie daarby.
Ek het self by die geleentheid( so by the way, dit was iewers in 'n nasionale park) gese^ dat geen groot kalibers gebruik moet word nie(mens weet nooit of die drywer kan skiet nie
En die getalle sal seker vreeslike proporsies aanneem reken ek, verder gaan hier 'n paar manne verwarring saai en hoop ek op 'n lekker gesels-topic.
As jy nie die foto onder "lede alleen" gaan plaas nie, sal ek iemand vra wat so gaaf sal wees om dit tog te doen(ek het geen foto's nie).
Ek stel sommer Reds/Rooies aan om die dagroep haarfyn(in samewerking met Biker) te vertel. Dink dit sal goeie ysbreker wees.
Mooiloop
Ps. Niemand mag vir jou kwaad wees nie
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: jammer oor foto
Ja sien jy Paul,daar kom die houe na my kant toetafjak wrote: Paul
Ek het self by die geleentheid( so by the way, dit was iewers in 'n nasionale park) gese^ dat geen groot kalibers gebruik moet word nie(mens weet nooit of die drywer kan skiet nie). Nou, ekself het 'n jakkals gesien wat ek tot vandag toe nog weet of hy van voor- of agteraf geskiet is nie en verseker was die skoot nie afkomstig van my .308 nie.
Jammer Oom Taf,maar ek het darem die regte tipe koels gebruik
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: jammer oor foto
G-force wrote: Jammer Oom Taf,maar ek het darem die regte tipe koels gebruik![]()
Hahaha, wonder watter hond sin het jy uitgehaal.
Ek wag ook vir daai dagroep storie van Reds, weer tyd vir lekker lag.
Last edited by BLOK on Wed Sep 26, 2012 3:41 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jammer oor foto
Ge
[quote="G-force"]
Jammer Oom Taf,maar ek het darem die regte tipe koels gebruik
Dit het natuurlik jou gat gered!
Wonner hoe sou die ou jeckol gelyk met FMJ's?
Net vir interresantheid: Hier le^ so 8(dink so) 8duim gonge by my. Het die goed ontdek toe ek die plek afgee. O ja, daar was 'n ekstra geweersak(borg) en het dit vir Geno gegee wat weer op sy beurt vir Boertjie jammer gekry het. Julle los nie wees 2lietter(spelling is reg as ek na die gebruiker daarvan luister) OB's weer nie, moes die man later uit die bakkie sit met die goed!

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: jammer oor foto
Oom Taf,
Daardie gonge is FM s'n.
Sorry, ek moes van beter geweet het as om vir Boera te los met 'n bottel OBS......
Groete,
Eugene
Daardie gonge is FM s'n.
Sorry, ek moes van beter geweet het as om vir Boera te los met 'n bottel OBS......
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: jammer oor foto
Hier het ek alweer n paar goed mis gelees...Ons was mos op VERLOF....En toe loop ek myself weer vas in Tomkat.Maar ons plek is al bespreek by die Homeyr skou.Die keer is ek voorbereid.
Boera
PS Slaap plek is ook gereel
Boera
PS Slaap plek is ook gereel
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: jammer oor foto
Taffie
Daai gonge is myne, hou hulle tog styf vas, ek sal plan maak om hulle by jou te kry, al moet ek hulle ook nou kom haal.....
Mooi loop
Francois
Daai gonge is myne, hou hulle tog styf vas, ek sal plan maak om hulle by jou te kry, al moet ek hulle ook nou kom haal.....
Mooi loop
Francois
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: jammer oor foto
Daai klink vir my na n lekker plan.Francois Marais wrote: Taffie
al moet ek hulle ook nou kom haal.....
Mooi loop
Francois
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: jammer oor foto
Paul
Geen kwade gevoelens . Soos jy sien WAS ek maar net baie teleurgesteld op daardie oomblik en dankie dat jy die pak kon vat
. Ons kan nou net die beste van 'n slegte saak maak soos Taffie s? met die foto by lede alleen.
Mooi dag
Ian
Geen kwade gevoelens . Soos jy sien WAS ek maar net baie teleurgesteld op daardie oomblik en dankie dat jy die pak kon vat
Mooi dag
Ian
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: jammer oor foto
Francois
Ek het 'n goeie idee gehad dit is joune en wou net check of jy darem nog wakker is nadat ek gesien het jy's weer oppie lug. Ek moes jou deel ook moderate die laaste paar weke, maar dit is nou jou beurt. Sal self nou so 3weke wegraak. Jy moet mooi check, die forum ruk handuit en sal jy klomp manne moet fire!
O ja, jy moet presies 2.3321 lietter diesel vir my gee, die datsun was swaar oppie sous met darie klomp gonge. He^l, ek konnie eers vir brommers wegry nie, bly voorin vlieg agter die OBS aan. Van die grotes het chip-merke aan die binnekant van die windskerm gemaak.
Mooiloop
Ps. Ek het net 'n grap gemaak as iemand net die "fire" en "handuit" gedeeltes lees.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: jammer oor foto
Ian my maat, het jy weer tanne gewys en gegrom vir jou forum lede??...Ian wrote: Paul
Geen kwade gevoelens . Soos jy sien WAS ek maar net baie teleurgesteld op daardie oomblik en dankie dat jy die pak kon vat. Ons kan nou net die beste van 'n slegte saak maak soos Taffie s? met die foto by lede alleen.
Mooi dag
Ian
Ek is jammer ek het daai posts heeltemal gemis..is dit alles verwyder?
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: jammer oor foto
Paul
Ja so kom n man heel onskuldig in n ding in. Mooi gehanteer.
In elk geval dinkek nie daar is fout met so n foto nie. Daar is niks wat niemand verkeerd gedoen het nie en is daar net verdere bewyse dat jakkalsbevolking kan handuit ruk.
Groetnis
ns Gforce . Breinlose jakkalse kan nie slim en geleerd wees nie.

yol bolsun