Hulp vir Hulpbehoewende Mense
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Ek het die versoek gekry om die op die forum te plaas. Indien enige persoon daartoe voel kan hy 'n bydrae maak.
http://www.facebook.com/groups/HelpendeHande/
Tans dien ek met verskeie areas, mense en groepe. Ek bedryf ?Barmhartige Samaritane? in die Oos Rand(ook op FaceBook)
Ek is betrokke by ?Oos-Rand helpende Hand?, Betrokke met fonds insameling vir ?Mothers Nest Childrens Home??Blanke kindertjies wat deur die Hof weggeneem word van hulle ouers?..en dan help ek maar op `n daaglikse basis vir enige iemand wat my kontak of aan my deur kom klop
Danie Binneman
Fax: 0865728425
Cell: 0824695996
Email: danie at empireco dot co dot za

Last edited by jaracal on Tue Sep 25, 2012 9:43 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Dit voorwaar great om met hulle betrokke te wees, ek is betrokke by die PE tak ons hardloop met so paar projekte bv, borg n kind, skooltassie projek, ook n program waar ons maandeliks n bedrag aan sekere skole gee vir voeding.
Die groot fokus is die Afrikaans sprekende kind - die behoefte wat daar in van ons skole en onder ons kinders is - het my onkant betrap. Ons is ook tans besig met die immergroen projek, die fokus is tans op graad R kinders, ouers en onderwysers help met die opvoeding van kind help ouers en onderwysers om elke groep kind te verstaan en hoe om dit te hanteer. Al die opleiding is gratis aan skool en ouers alles betrokke by dit is gratis.
So as julle manne n verskil in n kind se lewe wil maak hier is n geleentheid om n ondersteuner te word. So daar ouens in die OosKaap wees wat graag wil ondersteun kan julle my kontak. Vir elke 15 ondersteuners wat finasieel bydra kry ons fonds wat help met die borg n kind projek.

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Binneman
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Sep 27, 2012 9:01 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Dankie Jaracal vir die plasing van die.
Ek glo dat dit ons plig is om ons "sukkelende" volksgenote se hand te neem en hulle te help waar ons kan.
Ek glo dat dit ons plig is om ons "sukkelende" volksgenote se hand te neem en hulle te help waar ons kan.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Ek het tussen 30 en 50kg wildsvleis wat ek wil skenk, waar en wie in Kaapstad, as dit kan moet hulle self kom haal. Baie is maalvleis, maar dit moet asb nie gemors word nie. Die vleis is een seisoen oud.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Arnold pm my jou nr sodat ek dit vir iemand kan stuur wat dit juis vir Helpende Hand kan gebruik.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Dankie Arnold hulle kontak jou 1ste ding in die oggend.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Dankie vleis is weg, en word voorbebrei vir Kers-etes vir ou mense wat nie sou eet op Kersdag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Baie dankie Arnold Henry het sopas laat weet met groot dankbaarheid. Hulle is besig om dit te verwerk na pasteie.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Ek het weer wildsvleis beskikbaar vir skenking as iemand weet van mense wat dit werklik nodig het en sal gebruik.
0829219060
0829219060
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Arnold ek laat weet weer vir Henry.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp vir Hulpbehoewende Mense
Arnold Henry se vrou sal binne die volgende dag of wat kontak maak.