Grond dam seel met landbou kalk
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Grond dam seel met landbou kalk
Manne, is daar meriete in die oPskrif? Indien hoe pas mens dit toe? Help asb.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

-
Fanie
Re: Grond dam seel met landbou kalk
Hugo,
Ek het dit nog nooit self gedoen nie maar my skoonouers op die plaas het al en my skoonma se hulle het in die "ou dae" sout en sement in 'n pasta aangemaak en dit dan vasgestamp om 'n laag te vorm.
Daar is egter ander goed by die koperasie beskikbaar wat blykbaar doelgerig daarvoor is.
Alternatiewelik kan jy stroke plastiek onder in sit en dit met klippe en grond weer toemaak sodat dit nie kan uitspoel nie.
As dit vir drinkwater vir vee is sal ek, as dit ek was, dink daaraan om tenks te bekom en hulle volmaak wanneer daar water is. Oor ' n tydperk sal daar voldoende tenks wees om mens deur te sien.
Di bly maar 'n moeilike storie, kon daar nou nie maar 'n standhoudende fonteintjie wees nie...

Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Grond dam seel met landbou kalk
Hugo
Jou dam gaan lek met landboukalk. Die produk wat jy behoort te gebruik is bentonite. Maar dis baie duurder. Jy moet ook kyk wat se tipe grond jou wal van gemaak is. As dit sanderig is, gaan jou dam in elkgeval lek, maak nie saak wat jy probeer nie.
Lekker sukkel
Dawie

- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Grond dam seel met landbou kalk
Ja Dawie is reg, Bentonite is die regte een vir die probleem. Ek het 10 grond damme op my plaas en meeste lek in minder of meerdere mate. Ek is gelukkig dat ek baie lopende water het at die damme vol hou.
EK het al met Bentonite damme gebou en werk goed. As jy klaar die dam gebou het en die grondwerke gedoen het gooi jy a goeie laag Bentonite (afhangende van grond tipe) oor die hele bodem en walle. Gebruik n rotovator of soortgelyk om die grond mooi om te dolwe en dan kompakteer jy hom met bietjie water. Hy maak n dam mooi dig.
Sterkte

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Shotaholic
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 26, 2013 3:28 am
Re: Dam seel
Manne die regte product is om die dam the seel met polyethylene dit is plastic seil wat aan mekaar gesweis word en die produkte dra meer as 10 yaar waarborg.
Skakel Koos 0726983733 die maatskappy se naam is Aqua Linings