Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

:o :o :o :o

Manne kyk die clip tot die einde.

My bek hang oop en ek bewe.

Kan nie glo daar is soveel varke nie!!!!!!!!!!!

http://www.youtube.com/watch?v=6oFPf5c4ENU

Ek wil een gaan jag met die 9.3
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Geno »

Ja mater. Dis hoe dit lyk daar langs Jozini!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Ek is reeds besig om planne te maak.

Ek sit hier en bewe. Kan nie glo wat ek daar gesien het nie!!!!

Sou dit 'n goeie plek wees om 'n mooi vark te gaan soek?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by SV MAD (Henk) »

Oom Deon, ek wil saam.

Sal hom maar raakry met my 375 RUGER ;D
ek soek nog wapens...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by James Wilson »

Nee hel!! Is dit moontlik?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Marc »

Ek gaan ook saam  8)

As julle my hier los, sit ek Grompie op julle  >:( >:( >:( >:( >:(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by martinf »

Daai is iets wat ek nog nie gesien het nie. Baie nice. Mens sal semi automaties moet saam vat.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

SV MAD (Henk) wrote: Oom Deon, ek wil saam.

Sal hom maar raakry met my 375 RUGER ;D
Henk,

As jy 10 of jonger is is dit oom, anders is dit net Deon

Ek is net 27  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

James wrote: Nee hel!! Is dit moontlik?
James, ek kon ook nie glo wat ek sien nie!!!!!!!!!!!!

Manne, onthou net een ding....
EK GAAN EERSTE  ;D ;D ;D ;D ;D
Last edited by DWB on Wed Sep 19, 2012 2:03 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by BRNO (Pierre) »

Liewe maggies. Daar is so baie, daar is nie eers wegkruip plek vir hulle almal nie. Het julle daai mooi koedoe bul ook daar in die agtergrond gesien?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Ek het hom ook gesien Pierre.

Right manne, so varkie bo 10" kos R2000.

Dan kom die dag en PH fooie by, wag nog om die te kry, dan sal ons nou maar sien.

Maar ja, dit kan op 'n stewige bedraggie opeindig
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
welver
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Mar 17, 2012 10:47 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by welver »

Deon, jy moet maar tender vir n jag pakket aan die parkeraad kant.Die pryse is redelik ,en daar van is die mooiste varke in die omgewing.Daar word ongelukig net n paar van die jagte op tender gesit.Maar dis die moeite werd.

Groete
Jaco
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Jaco, ek sal maar met jou moet kom praat.

Maar kan kan nou nog nie glo wat ek op daai video gesien het nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Gerhard »

DWB wrote: Jaco, ek sal maar met jou moet kom praat.

Maar kan kan nou nog nie glo wat ek op daai video gesien het nie!
Onthou varke soek die tyd van die jaar wat die  veld droog is groen gras wat begin uit loop, uintjies en bolle.

Jy sal hulle nou redelik baie kry skoffel op plekke waar voorbrande gemaak is en die gras nou begin uitloop of op plekke soos op die video waar dit n vloed vlakte is.

Dan hang dit vang die populasie af hoeveel jy waar kry.

Ek het in Whalmanstal net Noord van Pta gewerk vir amper 3 jaar.

Ek het diens gedoen een Saterdag oggend en die Willis gevat en deur die Demob gebied gery.

Op n plek gaan stop en net stil gesit.

Binne 30 min het ek 30 varke getel wat oppad was na die Pienaars Revier en vleie langs die revier.

Plekke soos Pilaansberg en ander parke sal jy ook nou dit begin waarneem.

Die video staan vir jou uit omdat dit oop is en jy al die beweeging kon sien na die skoot.

In die bosveld sien jy net sover soos wat die bome jou toelaat...  ;)

So ek dink nie dit is n unieke gebeurtenis nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Dweetster »

Liewe ouers Deon dis 'n vrag varke daai. Ek sal ook saam, sit liks voor.
Mag ons skiet uit selfferdediging?
Ek hoor Pongola se varke vreet Kroks...... ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Hehehe,

Teen R450 vir onder 10" kan mens dalk 'n paar uitmaai.

Maar o gonna, as daai tande lank is en mens het so paar gepiets sal ons huil.

D'uard ek sal eers die krok skiet voor die vark hom kan vreet en dan die wrede vark ook rol  ;D

Met die 9.3 sal ek myself kan verdedig  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Dweetster »

Nou het jy die regte speelding.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Johnnie De Wet »

Serageti 'Great Migration'
Stuur hulle sommer Palestina toe...
Johnnie
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Hilux01 »

Ek gaan saam
En ek stel voor ons speel ching chong cha en dan "fire at will"

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Jean Marais »

Hallo Manne

Ek gaan gereeld by Jozini tiervis vang, en glo my, ek het al reuse varke daar raakgesien.

Hier is die link waar inligting bekom kan word om by Jozini te kan jag. As ek reg onthou, sluit hul tenders tov jagpakette 2013 ?rens in November 2012.

http://www.kznwildlife.com/index.php?op ... Itemid=210

Hoop die inligting help.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Dankie!

Ek gaan hulle sommer nou kontak!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Dweetster »

Deon jy het baie koele nodig. ;D ;D
Chrisjan

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by Chrisjan »

Ek wil ook se; LIEWE OUERS!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by DWB »

Manne, ek was gister lanks Jozini om vir myself te gaan sien of dit wel waar is!

Daar is massiewe varke en Rooibokke!

Ek het eers gedog dis 'n buffel wat op 'n afstand onder 'n boom staan en toe ek nader gaan toe sien ek dis 'n knewel van 'n vlakvark!

Het ook 'n hele klomp rooibok ramme van maklik 26" gesien!

Goeie gene daai kant!

Wil nog een keer in my lewe daar gaan jag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Vlakvarke - Pongola - LIEWE OUERS

Post by NEGE3 »

Jy gaan dit glad nie geniet as jy alleen gaan nie. Sê maar net ;)
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Post Reply