Nuwe loop.

Post Reply
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Nuwe loop.

Post by Hingsding »

Net n vraag.

Wat is die prosedure wat gevolg moet word as ek n nuwe loop op my geweer wil sit?

Dink dalk selfs om die kalieber te verander.

Groete
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe loop.

Post by Pvdw »

http://jaracal.com/index.php/topic,14343.0.html

Hier is als wat jy wil weet.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Nuwe loop.

Post by Hingsding »

Middag Peet.

Baie dankie! Soos jy daar gese het daar is baie goeie inligting en informasie.

Groete.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nuwe loop.

Post by wlm »

Hings
As jy nie baie sentiment aan die geweer het nie koop 'n nuwe Howa.
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Nuwe loop.

Post by Hingsding »

Ja lyk my dit sal n n beter opsie met minder kopseer wees.

Sien die Howa se pryse is amper die selfde as n nuwe loop ook.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Nuwe loop.

Post by Jacko »

wlm wrote: Hings
As jy nie baie sentiment aan die geweer het nie koop 'n nuwe Howa.
Hingsding - ek het ook 'n nuwe loop vir my .270 oorweeg. Toe oortuig Johan Morkel van S&O in Stellenbosch my ook om eerder 'n Howa te koop. Die het ek toe einde laasmaand gedoen. Ek was laasweek weer daar en toe praat ons weer daaroor. Hy maak toe so 'n vinnige sommetjie en se dat met die prys van die loop, die gunsmithing, die koerierkoste en moeite om hom weer ge-"proof" te laat kry, jy na so R10 000 kyk.
Last edited by Jacko on Mon Sep 17, 2012 9:18 am, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Post Reply