Soos paar van julle weet het ek kans gekry om die bles te skiet aan die begin seisoen. Nou dit is nie die grootse bles ooit geskiet nie maar met 'n gelukkie en gekrimp maak hy nogsteeds Roland Ward. En glo dit of nie hy is in die bosveld geskiet.
Hier is hy nou op die muur ek dink nie hy lyk te sleg nie.
[img width=270 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... 0_1237.jpg[/img]
[img width=270 height=480]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... 0_1235.jpg[/img]
[img width=560 height=351]http://i1068.photobucket.com/albums/u44 ... CT1354.jpg[/img]
My blesbok trofee
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
My blesbok trofee
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: My blesbok trofee
Baie mooi Frederik 
En ja jys reg hey lyk baie mooi op daie muur
En ja jys reg hey lyk baie mooi op daie muur
"Nothing can come of nothing" Speaker
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My blesbok trofee
Sommer spoggerig Frederik
Groetnis
Groetnis
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My blesbok trofee
Baie geluk Frederik 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


