Ek oefen lekker met 180 Hornady BTSP, gedink om dit op 48, 48.5 en 49 gr S365 te laai om te toets volgende naweek. Reken vinniger is nie nodig vir nou aangesien dit net vir die bos gaan wees. Ek sal later na vlakte koeels en ladings kyk. Die man wil net nou 'n papier teiken plat trek
CZ 550 30-06 herlaai
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
CZ 550 30-06 herlaai
'n Vriend van my het gister syne gekry en ek het nog 'n vriend met een oppad. Ek wil graag vir hulle herlaai aangesien ek self 'n 30-06 het. Is daar enige van die manne op die forum wat een het en wat vir my raad kan gee oor geite en kwale en wat werk vir die 550.
Ek oefen lekker met 180 Hornady BTSP, gedink om dit op 48, 48.5 en 49 gr S365 te laai om te toets volgende naweek. Reken vinniger is nie nodig vir nou aangesien dit net vir die bos gaan wees. Ek sal later na vlakte koeels en ladings kyk. Die man wil net nou 'n papier teiken plat trek
Ek oefen lekker met 180 Hornady BTSP, gedink om dit op 48, 48.5 en 49 gr S365 te laai om te toets volgende naweek. Reken vinniger is nie nodig vir nou aangesien dit net vir die bos gaan wees. Ek sal later na vlakte koeels en ladings kyk. Die man wil net nou 'n papier teiken plat trek
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution