7mm-08 Remington
-
daantjie
7mm-08 Remington
Dagse
Wat dink julle van die kaliber, 7mm-08 Remington? Self nog nooit van hom gehoor nie totdat ek hier in Kanada aangeland het, smaak my hy is baie populer hier in Noord-Amerika vir "Plains game"
http://en.wikipedia.org/wiki/7mm-08

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 7mm-08 Remington
Daantjie
Een van die BAIE,BAIE wildcat's wat die 308 Win as n parent case gebruik.
Weet hy is baie akuraat want dit was op n stadium BAIE populer by die silouhette
skuts, hulle het selfs die Remington XP100 pistole ook in hierdie kaliber geskiet.
Mooi loop
Francois

Hallo Francois
Dankie vir die goeie info (alweer!). Hoe vergelyk hy met die 7x57 Mauser vir slaankrag? Lyk my hulle reken die straaldigtheid van die 7x57 is tops, en dit is die penetrasievermoee, korrek? Is dit omdat die 7x57 meer "petrol" het in die dop, of het die .308 dop meer oemf?
Dankie vir die goeie info (alweer!). Hoe vergelyk hy met die 7x57 Mauser vir slaankrag? Lyk my hulle reken die straaldigtheid van die 7x57 is tops, en dit is die penetrasievermoee, korrek? Is dit omdat die 7x57 meer "petrol" het in die dop, of het die .308 dop meer oemf?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 7mm-08 Remington
Daantjie
Die 308 se dop is 51mm en die 7mm Mauser is 57. So die Mauser behoort n bietjie meer dop kapasiteit te he. Vir alle praktiese doeleindes is dit een en die selle gun.
So n stukkie by wikipidia geleen.....................
http://forums.cabelas.com/showthread.php?t=2387
En nog n jagters forum se lede se siening................
http://www.gunandgame.com/forums/general-rifle/28241-7mm-08-vs-308-yep-another-one.html
Julle 308 manne moet MOOI lees, da is lekkerder gunne as n 308..........

En nog n stukkie op die Cabelas forums...........Anything a 7mm can do, a .30 caliber of comparable sectional density and ballistic coefficient can also do. The catch is, in order to send a .30-caliber slug over a trajectory as flat as that 7mm bullet, about 20 percent more recoil is going to be generated. . . . [A bullet in] 7mm produces clearly superior downrange performance in terms of delivered energy and trajectory at any given recoil level [compared to a bullet in .30 caliber].[4] ?
Because of the 7mm (.284) caliber's greater ballistic co-efficient, the 7mm-08 tends to lose less energy as it heads down range. Beyond 100 yards a 7mm-08 projectile in the 140 grain range is able to carry at lot more energy than its bigger sibling the .308.[citation needed] Hornady released a 7mm (.284) caliber projectile weighing an odd 139 grains. This particular bullet has set the benchmark for this caliber by retaining great energy beyond 100 yards.[citation needed] Within 100 yards, the 7mm round fired out of a 7mm-08 is able to kill game as effectively as a .308, and beyond 100 yards is more effective in that it holds greater energy and also a flatter trajectory.[citation needed] At the velocities this caliber produces, it still allows great expansion at ranges up to and beyond 500 yards.[citation needed]
The 7mm-08 invites ballistic comparison with the veteran, highly esteemed 7x57mm Mauser and to some extent the 7x64mm. With bullets up to 150 grains, the compact 7mm-08 marginally outperforms both older, longer cartridges, and is thus more efficient. But the 7mm-08's performance begins to drop off when bullet weights exceed 150 grains, and the larger case capacities of the 7x57mm Mauser and the 7x64mm permit the required larger loads of slow-burning powder (which then necessitate longer barrels).
In January 2002, Dave Anderson of Guns Magazine compared four of his favorite 7mm cartridges (7x57mm Mauser, .280 Remington, .284 Winchester, and 7mm-08 Rem.), and concluded:
? But consider everything -- performance, recoil, rifle size and weight, rifle availability, ammunition availability and selection -- and the winner, rather to my surprise, is the 7mm-08 Remington. Ten years ago, even five years ago, I wouldn't have said that. But this efficient, effective little cartridge is a good one, and it's going to be around for a long time.[5] ?
Jeff Cooper was impressed enough by the 7mm-08 to give it unqualified support for use in a scout rifle -- "A true Scout comes in .308 or 7mm-08".[6]
http://forums.cabelas.com/showthread.php?t=2387
En nog n jagters forum se lede se siening................
http://www.gunandgame.com/forums/general-rifle/28241-7mm-08-vs-308-yep-another-one.html
Julle 308 manne moet MOOI lees, da is lekkerder gunne as n 308..........
Mooi loop
Francois
-
daantjie
Re: 7mm-08 Remington
Dankie Francois!
Ook maar goed ek het nie baie geld nie, want dan het ek sommer n sak vol gunne gaan koop
Ook maar goed ek het nie baie geld nie, want dan het ek sommer n sak vol gunne gaan koop
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: 7mm-08 Remington
Oom Francois..
10 uit 10 vir daai stukkie van die .308 manne moet MOOI dink.. (Sukkel so bietjie om op die selfoon te quote)..
'n .308 is 'n baie lekker roer, maar daar is baie roere wat als wat 'n .308 kan doen, ook kan dan, en soms beter..
Ek is omtrent verlief op my 7x57 en hy staan vir min dinge terug..
Die naweek kan nou maar kom dat die Oos-kaap se jag kan oop maak en ek die honger in my kan stil..
Lekker dag
Tiny
10 uit 10 vir daai stukkie van die .308 manne moet MOOI dink.. (Sukkel so bietjie om op die selfoon te quote)..
'n .308 is 'n baie lekker roer, maar daar is baie roere wat als wat 'n .308 kan doen, ook kan dan, en soms beter..
Ek is omtrent verlief op my 7x57 en hy staan vir min dinge terug..
Die naweek kan nou maar kom dat die Oos-kaap se jag kan oop maak en ek die honger in my kan stil..
Lekker dag
Tiny
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 7mm-08 Remington
Tiny
Geniet ju gun en hoop jy is gelukkig as ju jagseisoen oopmaak.
Mooi loop
Francois
Lekker roer (kaliber), ek het ook een, hy skiet BAIE mooi. Een ou jagter, BELL, het meer as n duisend Olifante met syne geskiet. 215 gr soliede punte gebruik. As jy sy boek lees, sal jy sien hy was n BAIE goeie skut en het PRESIES geweet wa n Olifant se brein sit, hy het die koppe deurgesaag en kon van enige angle af n Olifant presies in die brein skiet.Ek is omtrent verlief op my 7x57 en hy staan vir min dinge terug..
Geniet ju gun en hoop jy is gelukkig as ju jagseisoen oopmaak.
Mooi loop
Francois
-
Danie Lombard .243
Re: 7mm-08 Remington
Hallo da ou Daantjie.
Soos ou Taffie altyd se, enige kal wat 'n .308 dop gebruik is sommer lekwar kwaai. 7-08, 6,5-08 (.260 Rem) 6-08 (.243 WIn)
Wat die 7X57 'n bakgat kaliber maar is daai loop se groefdraai. 1 in 8,75. Hy spin 'n patroon sommer erg woes kwaai. Dus kan 'n man breinaalde, sulke laaaaaaang punte met hom skiet. Onthou die geheim van stabliliseer. Hoe langer (dus swaarder) 'n punt is in vehouding tot sy deursnee, hoe vinniger moet die punt spin om dit in vlug te stabiliseer. Daar het jy nou die 7X57 met sulke laaaaaang punte. Gooi koole.
Danie
Soos ou Taffie altyd se, enige kal wat 'n .308 dop gebruik is sommer lekwar kwaai. 7-08, 6,5-08 (.260 Rem) 6-08 (.243 WIn)
Wat die 7X57 'n bakgat kaliber maar is daai loop se groefdraai. 1 in 8,75. Hy spin 'n patroon sommer erg woes kwaai. Dus kan 'n man breinaalde, sulke laaaaaaang punte met hom skiet. Onthou die geheim van stabliliseer. Hoe langer (dus swaarder) 'n punt is in vehouding tot sy deursnee, hoe vinniger moet die punt spin om dit in vlug te stabiliseer. Daar het jy nou die 7X57 met sulke laaaaaang punte. Gooi koole.
Danie
- Tiny
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm
Re: 7mm-08 Remington
Gaan werk maak daarvan om die boek in die hande te kry.. Dankie oom..
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 7mm-08 Remington
Tiny
Bestel hom hier..............
http://www.amazon.com/Wanderings-Elephant-Hunter-W-D-M-Bell/dp/1571572244
Tiny
Sorry man, was verkeerd, hy het 300 Olifante met n 303 geskiet met die 215 gr punte, een keer tien met die 10 skote (patrone) in die magasyn, wou dit vir altyd probeer doen het, skryf hy. Op die 7mm Mauser het hy 173gr staalpunte (ou militere ammo) geskiet.
Kry gerus die boek, ek het hom baie geniet. Btw, hy het die Britse weergawe van die 7mm Mauser gebruik 275 Rigby, en het ses van hierdie gewere gebruik deur die tyd wat hy gejag het.
As jy wil, lees hier, so n vinnige oorsig van die boek...........
http://www.chuckhawks.com/bell_elephants.htm