375 Holland & Holland knipmes
Posted: Mon Sep 10, 2012 9:32 pm
Goeie naand
2012 is die 100ste herdenking van die 375 H & H patroon wat deur die Holland & Holland maatskappy ontwerp en in 1912 bekend gestel is .Om hierdie gebeurtenis te herdenk het ek n knipmes ontwerp met n nommertal van n 100.
Die bestel lys is oop en ek kan jou 375 geweer nr ook op die mes graveer
Elke 375 H & H knipmes kom in 'n Kiaat houtboksie met die agterkant van die patroon op die kiaatboks gegraveer
Hierna volg fotos
Prys: R2 500