375 Holland & Holland knipmes

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

375 Holland & Holland knipmes

Post by stephensonsknives »

Goeie naand

2012 is die 100ste herdenking van die 375 H & H patroon wat deur die Holland & Holland maatskappy  ontwerp en in 1912 bekend gestel is .Om hierdie gebeurtenis te herdenk het ek n knipmes ontwerp met n nommertal van n 100.

Die bestel lys is oop en ek kan jou 375 geweer nr ook op die mes graveer

Elke 375 H & H knipmes kom in 'n Kiaat houtboksie met die agterkant van die patroon op die kiaatboks gegraveer
Hierna volg fotos

Prys: R2 500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by stephensonsknives on Thu Sep 13, 2012 8:28 am, edited 1 time in total.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
Kobus Mouton
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Aug 09, 2012 9:47 am

Re: 375 Holland & Kolland knipmes

Post by Kobus Mouton »

Baie mooi mes. Hoe lank ongeveer na bestelling geplaas is?
Groete Kobus
Groete
Kobus
,375H&H.  ,303.  ,223.  ,22lR
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: 375 Holland & Kolland knipmes

Post by stephensonsknives »

Dag Kobus, nr 25 is vir jou gereserveer, stuur net vir my jou 375 H & H se serial nr, ek kan dit vir jou op die lem sit.

Ons het gisteraand Baviaanspoort SAJWV se sosiale aand gehad & die besprekings lys is oopgemaak met die eerste 8 375 H & H Knipmesse
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 311
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: 375 Holland & Holland knipmes

Post by jacojrdn »

Stephen

Dankie, ek het my mes gekry en hy het werklik baie mooi uit gekom. Die skrywe op die boksie is ook iets uniek. Moet nou net aan n manier dink om hom saam met my ander messe te kan uitstal. geen mens kan sulke mooi goed vir altyd in n kluis toe sluit nie.

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Post Reply