Verminkte lam
Posted: Sat Sep 01, 2012 11:01 pm
Hallo almal
Hier is nog een om oor te peins, die lam is gebyt en ek vermoed dit is 'n ratel, lammers is seker al 2mnde oud en ek gewaar niks van jakkals nie. Die ander een wat daar rondloop is rooikat.
Wat dink julle?
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_0265.jpg[/img]
Ek moes die lam toe uitsit, maaiers was al teenwoordig en lam se helfte van die tong ook gevreet.
Ek is nou al raadop met die ratels, hulle loop so ver in 'n nag dat spoorvat nie help nie en jy weet ook nie waar om hokke en tannemanne te stel nie vanwee die groot area wat hulle loop.
Iemand anders dalk raad asb? Ek weet in die Unie is hulle seker beskerm ook en maak dalk nie soveel skade nie, maar ek het nou al die jaar definitief 6 skaap verloor aan ratel.
Kalahari