Hallo almal
Hier is nog een om oor te peins, die lam is gebyt en ek vermoed dit is 'n ratel, lammers is seker al 2mnde oud en ek gewaar niks van jakkals nie. Die ander een wat daar rondloop is rooikat.
Wat dink julle?
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_0265.jpg[/img]
Ek moes die lam toe uitsit, maaiers was al teenwoordig en lam se helfte van die tong ook gevreet.
Ek is nou al raadop met die ratels, hulle loop so ver in 'n nag dat spoorvat nie help nie en jy weet ook nie waar om hokke en tannemanne te stel nie vanwee die groot area wat hulle loop.
Iemand anders dalk raad asb? Ek weet in die Unie is hulle seker beskerm ook en maak dalk nie soveel skade nie, maar ek het nou al die jaar definitief 6 skaap verloor aan ratel.
Kalahari
Verminkte lam
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Verminkte lam
Nog 2 foto's van 1 ooi wat ek vermoed ratel die bors en lies verskeur het.
Het probeer red en dokter maar die skade was net te groot gewees en ooi is ook vrek later.
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_3105.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_3104.jpg[/img]
Die skade was al gedurende Februarie 2012, waar die lam 1 week gelede was. So, die kwaadoeners bly in die omgewing, maar die plase so groot en byna onbewoon dat die wegkruip plek oorgenoeg is.